Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ansu E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Gerieflik, baie netjiese verblyf. Geen klagtes alles was volgens bemarking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gerieflik - skoon en netjies - hulpvaardige eienaar/opsigter. Pragtige moderne plekkie. Goed toegeruste en gerieflike kombuisie. Eenheid in geheel baie skoon en netjies. Beddegoed baie skoon en netjies. Ons kragmeter was laag toe ons ingeklok het, maar die eienaar/opsigter het vinnig te hulp gekom, krag is gekoop en kode is vir ons gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Great stay. Thank you. The place to be. Elands Baai!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Pragtige moderne eenheid, goed toegerus, skoon en netjies. Pragtige moderne eenheid, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Gerieflik, netjies, ruim, baie rustig en ontspannend. Ons het die kuier in Elandsbaai baie geniet, verblyf is tops met die rustigheid en see uitsig wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Tony, our host was really great and made us feel like we were home from home. The view and apartment was brilliant. The stay was nice and relaxing with the lovely "Wit mossel pot" pub and grill just around the corner that made life so much easier to pop in for a meal and beer. Highly recommend a few days here if you want to unwind and rejuvenate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Modern en gerieflik. Wit Mossel net om die draai baie lekker en laid back surfers restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Baie netjiese woonstel wat goed gelee is Elandbaai is n baie mooi kusdorpie. Ongelukkig is jy beperk tot twee eetplekke; die hotel and Witmossel pot. Ons het ons ete by die witmossel pot baie geniet. Maar jy kan sien dit is ingerig vir die "surfers".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Theresa
Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 5
Hi Herman, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat u, u tyd by ons geniet het. Lekker dag verder. Tony en Lesley.

Sonja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Fantasties! Wat 'n wonderlike ervaring. Hermien is 'n baie vriendelike dame wat jou ontvang - ek het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid is regtig waar so mooi, baie netjies en is daar alles wat jy nodig het. Die eenheid is ruim genoeg. 'n Mens kan sien dat die beplanning van hierdie eenhede baie goed gedoen is en voel 'n mens sommer spesiaal. Ek sal Fork West vir almal aanbeveel - jy sal dit so geniet daar. Maar ek wil eintlik die plek vir myself hou - anders gaan ek nie weer 'n kans kry om hier te kom bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Nuut, luuks, netjies en skoon. Ons het vreeslik lekker by Theresa gekuier en sal beslis weer by Fork West oorslaap wanneer ons in Elandsbaai oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2OVnST2Tk4NWEpOqiXWgcaq1CP4TN0bt3RfIIBGM9jLSFbxtmH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312062571695 18.341474699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang