Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ForkShed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7 Airport-weg, Erf 92 van plaas 440, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ForkShed is 'n lieflike selfsorg-vakansiehut wat op 'n kleinhoewe net buite Plettenbergbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde aangesien dit afgesonder is met wonderlike uitsigte oor die berge.

Hierdie hut kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien, gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Boonop het hierdie hut 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasplaat, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet asook 'n gemaklike rusbank. 'n Draagbare waaier en verwarmer is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek en 'n braai-area. Die tuin is omhein wat dit ideaal maak vir reisende troeteldiere.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir ForkShed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kathy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Erf 7 Airport-weg, Erf 92 van plaas 440, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ForkShed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7 Airport-weg, Erf 92 van plaas 440, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fff2679b367206ab2021e5e96b079c6b26673c906f7467d0d4c21c7468ba9877adfdca5e9126e1068497f9f9f060cabe657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Portion 7 Airport Road Portion 92 of farm 440 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087106931585 23.306966846558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang