Formosa Bay Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 507
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Etienne G - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut wonderlik saam met my 17-jarige dogter en haar 16-jarige nefie.
Lees meerFormosa Bay Resort se terugvoer
Hi Etienne, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is verheug dat jy en jou gesin 'n fantastiese tyd saam met ons gehad het, kompleet met wonderlike geriewe en verfrissende eenhede. Jou terugvoer oor die tuimeldroërs word waardeer, en ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n ontspanne verblyf nie!
Frik P - Mei 2024
Algehele gradering
Verras met die omgewing.
Formosa Bay Resort se terugvoer
Goeie dag Frik, dankie vir jou resensie! Ons is verheug dat jy die omgewing by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om jou volgende keer terug te verwelkom vir 'n langer verblyf!
Wendy D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige eenhede en vriendelike personeel.
Formosa Bay Resort se terugvoer
Hallo Wendy, dankie dat jy vir ons 'n resensie gelos het. Ons is so bly dat ons moderne eenhede en eersteklas diens daarin geslaag het om 'n onvergeetlike vakansie vir jou te bied. Ons sal dit inderdaad haat dat beurtkrag ons gaste se verblyf negatief beïnvloed en daarom het ons maatreëls in plek om jou vakansie so lekker as moontlik te maak. Dit was so lekker om jou te huisves en ons kan nie wag vir jou volgende onvergeetlike wegbreek saam met ons nie.
Marius T - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon kamers met vriendelike personeel en netjiese geriewe.
Formosa Bay Resort se terugvoer
Hi Marius,
Baie dankie vir u vriendelike woorde.😊 Dit was ons plesier om te verseker dat u vakansie by ons oord 'n veilige, aangename een vir u was.
Groete
Kathrine A - Des 2019
Algehele gradering
Was a lovely weekend. Nice resort with everything you need.
Katerina S - Mrt 2018
Algehele gradering
Very comfortable place to rest!
Formosa Bay Resort se terugvoer
Dear Katerina,
Thank you very much for your review and kind words.
We are delighted that your whole family enjoyed their recent stay with us.
Regards Formosa Bay Resort
Riaan E - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Formosa Bay Resort se terugvoer
Geagte Riaan,
Dankie vir u resensie en ons is bly jy en jou vriende het jou verblyf geniet. Ons breek deposito is ten volle terugbetaalbaar.
Groete Formosa Bay Resort
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N2, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang