Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Formosa Bay Resort

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Etienne G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absoluut wonderlik saam met my 17-jarige dogter en haar 16-jarige nefie. Baie dankie vir die heerlike tyd. Die eenhede is netjies en word daagliks skoongemaak. Die restaurant se kos is ook heerlik en almal is vriendelik. Die lou water swembad naby die eenheid (no 46) waar ek gewoon het, is 'n groot bonus. Die mense moet net die braaier ook elke dag skoonmaak as daar gebraai is die vorige aand. 'n Groot bonus sal wees as mens dalk 'n tuimeldroër kan hê in die eenhede. Ons het in die studio gewoon en dalk het die 2 slp eenhede tuimeldroeërs. Die waskamer het slegs een wasmasjien en tuimeldroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hi Etienne, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is verheug dat jy en jou gesin 'n fantastiese tyd saam met ons gehad het, kompleet met wonderlike geriewe en verfrissende eenhede. Jou terugvoer oor die tuimeldroërs word waardeer, en ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n ontspanne verblyf nie!

Frik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Verras met die omgewing. Net te kort sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Goeie dag Frik, dankie vir jou resensie! Ons is verheug dat jy die omgewing by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om jou volgende keer terug te verwelkom vir 'n langer verblyf!

Wendy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pragtige eenhede en vriendelike personeel. Hulle is ook goed ingerig wat loadshedding betref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hallo Wendy, dankie dat jy vir ons 'n resensie gelos het. Ons is so bly dat ons moderne eenhede en eersteklas diens daarin geslaag het om 'n onvergeetlike vakansie vir jou te bied. Ons sal dit inderdaad haat dat beurtkrag ons gaste se verblyf negatief beïnvloed en daarom het ons maatreëls in plek om jou vakansie so lekker as moontlik te maak. Dit was so lekker om jou te huisves en ons kan nie wag vir jou volgende onvergeetlike wegbreek saam met ons nie.

Marius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Skoon kamers met vriendelike personeel en netjiese geriewe. Baie vriendelike personeel, skoon en gemaklike kamers, baie mooi geriewe en tuinuitleg. Heerlik ontspan, al was daar betogings naby. Formosa het uit hulle pad gegaan om gaste veilig te hou en heeltyd gaste op hoogte gehou. Beslis die moeite werd bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hi Marius, Baie dankie vir u vriendelike woorde.😊 Dit was ons plesier om te verseker dat u vakansie by ons oord 'n veilige, aangename een vir u was. Groete

Kathrine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Was a lovely weekend. Nice resort with everything you need. The resort is well-maintained and clean. Nice pools and entertainment for the whole family. Spacious and safe. Lovely restaurant there too. Wish we could’ve stayed longer to fully enjoy it as the weather wasn’t great, but we still enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Katerina S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2018

Very comfortable place to rest! Really enjoyed our stay. Pity we couldn't swim but the facilities are plenty and cater for all areas of entertainment. Staff are very friendly and accommodating. Our evening was comfortable and relaxed in our very spacious and well kitted out private villa. Thanks for the great accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Dear Katerina, Thank you very much for your review and kind words. We are delighted that your whole family enjoyed their recent stay with us. Regards Formosa Bay Resort

Riaan E
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2017

Netjies en gasvry. Baie goeie diens, behalwe tydens die inboek wat 'n onrealistiese deposito gevra is sonder vooraf kennis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Geagte Riaan, Dankie vir u resensie en ons is bly jy en jou vriende het jou verblyf geniet. Ons breek deposito is ten volle terugbetaalbaar. Groete Formosa Bay Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a202cc5439786abe59430bbc5bf5b1944bd680855c45c957c9a1595dbfbe32731dbe799744f78d080601833b30687d4c5f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -34.048698127908 23.359503149986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang