Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Formosa Bay Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë slegs 3 km vanaf die bekende Plettenbergbaai-strand, is Formosa Bay 'n verwelkomende leefstyloord met geriewe op die perseel vir kinders van alle ouderdomme. Hierdie oord, met sy vrystaande selfsorg-chalets, is in rustige tuine geleë en word in die hartjie van die Tuinroete gevind, waar daar baie besienswaardighede is om te geniet en plekke om te verken. Ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n welverdiende gesinswegbreek.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid ateljeewoonstelle en 'n tweeslaapkamerwoonstel. Al die eenhede is selfsorg en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, braaigeriewe, beddegoed en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, 'n restaurant, veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdienste met die uitsondering van Sondae en openbare vakansiedae in. Elke eenheid sluit 'n gratis toegangspas vir fasiliteite in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Formosa Bay Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • N2, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Formosa Bay Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a202cc5439786abe59430bbc5bf5b1944bd680855c45c957c9a1595dbfbe32731dbe799744f78d080601833b30687d4c5f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -34.048698127908 23.359503149986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang