Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Formosa Wooden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gemaklik, rustig, vrede. Ons het heerlik gebly vir 4 dae. Formosa het alles wat nodig is en meer. Beddens was super gemaklik en die eenheid is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerbrecht L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike heerlike verblyf. Ongelooflike verblyf. Mooi, netjies en gerieflik. Goed geleë. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflike ruin, lekker kombuis en lieflike stop. Sal weer gaan kuier. Het baie lekker gebly. Lieflike ruin plek met lekker oopplan kombuis met alles wat jy nodig het. Lekker stoep om voëltjies dop te hou. Baie netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Thando you rock! Absolutely amazing. Exquisitely equipped and wonderfully spacious. All that with the addition of a most friendly and efficient housekeeper named Thando, who was an absolute highlight. Formosa comes absolutely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely stay. The cottage was perfect and well-equipped. The fireplace had been lit when we arrived, and the garden was a beautiful sight to wake up to. The perfect overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Formosa Wooden Cottage
Thank you so much for the lovely review. You were a delightful guest and are welcome back anytime!

Anthony A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik. Baie netjies en skoon. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Will definitely be back. Amazing! Loved the added extras (e.g. coffee pods) and the dishwasher was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Formosa-straat 47, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf157670e29736b5a7852b6f344417110212d263d1f8c1b8c74e1aabd7a8f8bbcd4210de60f5e83a9c5075db1d1d2b57246d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 47 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.971505597114 23.884955150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang