Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Buis Gastehuis

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqui V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon, vriendelik, rustig. Ja, netjiese plek, skoon, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Top klas in alle vorme! Ons het net een aand oorgeslaap en dit was 'n besondere ervaring. Gasvrou, is 'n yster. Alles was perfek, en ons het heerlik gekuier. Die plek is van bostaande gehalte en hoogs aan te beveel. , baie dankie vir jou persoonlike omgee en daardie heerlike ontbyt. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Sal weer by julle kom bly. Baie lekker by julle gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is pragtig, goed ingerig, netjies, skoon, vriendelike gasvrou! Ons het baie lekker daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lerina
Fort Buis Gastehuis
Baie dankie Betsie! Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Elsabe B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Die gastehuis het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Ons was tevrede met die aangename diens en verblyf. Die kamer was skoon, netjies en smaakvol ingerig. Die ontbyt was heerlik en vars, met 'n verskeidenheid opsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lerina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e21823adc50cd5f1a24ffd0c8deeea36dfa98bc969b6188bca9432b84e0e17d60065ebe2cde5d77e284009514de3162006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R507 Buisfontein Farm 367, Portion 14 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688663491483 26.52203460914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang