Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort D' Acre Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Perfekte wittebroodbestemming! Luukse en mooi kamers, heerlike etes, mooi uitsig van see met wild op jou voorstoep, private game drives met 'n baie goeie gids en baie oulike gasvrou met vriendelike span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
Baie dankie Elaine en Martin vir die wonderlike review! We are so glad that we could make your honeymoon extra special and really look forward to welcoming you back to Fort D' Acre in the not too distant future. Warm regards, Melissa and the Fort D' Acre team

Michelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Die plek is verskriklik mooi. Baie goeie diens ontvang. Die kos wat voorberei was,was ongelooflik lekker en die kamers is verskriklik mooi en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
Thank you so much for the lovely review Michelle! We hope you'll visit again soon. Warm regards, the Fort D' Acre team

Wiehahn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Best of both worlds. Het jy al ooit gedroom dat jy in die bos kan bly, maar tog ook strand toe kan gaan binne minute? Wat van n privaat strand? Wel jy het dit gevind. Verblyf is amazing. Gasvryheid boonste rakke. Game drives vir spotgoedkoop. Ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
Thank you for the review, it is greatly appreciated. We are so glad you enjoyed your stay with us and we hope to see you back at Fort D'Acre.

Hantie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Weelderige akkommodasie op 'n pragtige wildsplaas, aanliggend aan die see en teen die Groot Visrivier. Ons verblyf by Fort D'Acre was presies waarvoor ons gehoop het. Weelderige akkommodasie, heerlike etes, 'n bekwame gasvrou, stilte en spierwit strande. Die lodge is geleë op 'n wildsplaas en ons het die voorreg gehad om 'n verskeidenheid van wild en ook 'n pragtige skilpad, vlakvarke, meerkatjies en 'n verskillende klomp voëls te sien. Volstruise het die watergat naby die huis besoek en ons kon hulle vanuit ons bed dophou. Die kabana teen die strand was 'n wonderlike bonus en ons kon saans daar sit en kyk hoe die son oor die see ondergaan. Op versoek is aandete in die vorm van 'n braai beskikbaar. Beslis die moeite werd om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
Thank you for taking the time to write a review for us, it is appreciated! We are glad that you enjoyed your stay and that it was everything you hoped for. Looking forward to having you both back at Fort D'Acre.

Kobie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Luukse verblyf. Die diens was uitstekend en die personeel was baie hulpvaardig om ons te akkomodeer. Die kamer was ook baie gerieflik met baie spasie. Ons het nie genoeg tyd gehad om die plaas te verken en na die wild te kyk nie, maar die uitsig oor die bos en see was baie mooi. Die enigste negatiewe ding wat ek kan sê is dat die hoofpad baie naby die woning verby loop en mens dus gedurig motors en vragmotors hoor wat verby ry. Behalwe vir dit het ons baie lekker oornag en die ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Alles wat ek gevra het en nog meer. Ons het baie lekker gebly. Goeie kos, goeie geriewe en ons sal weer met die res van die familie teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
Thank you for taking the time write up a review for us, it is greatly appreciated and it is fantastic to see that your stay was enjoyed. Please visit us again. Thank you. Warm regards, Fort D'Acre Team

Adele D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2014

Beste van 2 wêrelde. Daar is min plekke waar jy die natuur en wild kan geniet, en sommer by die see ook kan wees. Maar Fort D'Acre is so 'n plek. Al die kamers het 'n uitsig op die see en riviermond, terwyl die wild tot baie naby die huis kom wei. Geniet 'n wildrit op 'n winderige dag, lê by die swembad, of andersins geniet die see op een van die nabygeleë strande. Die diens is onbeskryflik goed, afgerond en luuks. Niks is te veel moeite nie. Baie lekker vol ontbyte wat elke oggend 'n bietjie verskil. Verseker aan te beveel vir 'n gesinsvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mel
Fort D' Acre Reserve
We greatly appreciate you taking the time to write a review on Fort D'Acre, each one is invaluable to us. We are so happy to see that your stay was enjoyed. Hope to see you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visriviermond, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMWIwY2Y2LWZhMGEtNGI2NS1iN2QxLWE4MmI0Y2I5MDU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Fish River Mouth Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491437253064 27.115169763565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang