Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Governor's Estate

Lodge
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fort Governors Estate, Grahamstad-Noord, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fort Governor's Estate bied 'n perfekte mengsel van avontuur en ontspanning in die hartjie van die Oos-Kaap. Dit is net buite Grahamstad geleë, minder as 'n uur se ry vanaf die kus en gee gaste 'n outentieke bos-ervaring naby daguitstappies na die omliggende gebiede.

Verblyf is in 5 kothuise beskikbaar en dit is ideaal vir klein gesinne. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitarea met gemaklike sitplek.

Buite is daar 'n groot houtdek met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n swembad en 'n sitkamer. Wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fort Governors Estate, Grahamstad-Noord, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fort Governors Estate, Grahamstad-Noord, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5aeafddb80d49add1ca322a99c3f55fd9cb54a71500411ead54667525038a6e88274d409843390f869c34fb8bbc526be77a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Fort Governors Estate Grahamstown North 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.279357295595 26.757690659434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem