Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Sook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 10, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fort Sook is in die klein kusdorpie Cannon Rock, in die Oos-Kaapprovinsie, geleë.

Neem asseblief kennis dat Fort Sook as 'n geheel oor Desember-vakansies vir 6 volwassenes en 2 kinders bespreek word.

Verblyf word gebied in 1 selfsorg-eenheid en 2 aangehegte basiese selfsorg-eenhede. Hierdie eenhede is ideaal vir bespreking as 'n geheel vir 'n groep familie of vriende. Volledige DStv is beskikbaar.

Sylvia is 'n selfsorg-eenheid wat beskik oor 'n oopplan-leefarea en 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. C-J is 'n aangehegte kamer wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer. Celeste is ook 'n aangehegte eenheid wat beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Albei basiese selfsorg-eenhede deel 'n kombuisie.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, 'n buitebraai en die vermaakarea met 'n kroeg en 'n binnebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Indien vooraf gereël, is gaste welkom om hul troeteldiere saam te bring.

Canon Rock is gewild vir die vlieërbranderry en lok baie watersport-entoesiaste, wat baie geleenthede het om die warm water van die Indiese Oseaan te geniet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Potgieterstraat 10, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 10, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGM4M2JmLWQwMGUtNDBiZS1hNTRlLWQ4ZTYyY2JhMDhlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 Potgieter Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749831 26.52903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang