Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fortes Wines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fortes Wines bied 'n pragtige en helder eenheid wat op 'n wingerd in Napier geleë is. Dié eenheid spog met gerieflike verblyf met flora en fauna.

Dié eenslaapkamerwoonstel is oopplan en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed met 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, kookplaat stoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n eetarea en 'n knus kaggel vir die koue en wintermaande. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dit maak oop na 'n lieflike buite-area wat oor die wingerd en perdeweiding uitkyk. Gaste kan die swembad en braaigeriewe geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Fortes Wines
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neil Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fortes Wines het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb1d399df9e322873adb016ea7d78267206ad82b65dd87f239448f8045b4e74eae4385491cb656db15b2c7cc2130aebb81d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Station Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.463132582728 19.899406733799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang