Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fortes Vineyard Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fortes Vineyard Retreat bied 'n helder en uitnodigende eenheid wat op 'n wingerd in Napier geleë is. Gaste wat vir 2 nagte bly, ontvang 'n komplimentêre bottel van die toevlugsoord se bekroonde Sauvignon Blanc-wyn.

Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, met 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, kookplaat stoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetarea en 'n knus kaggel bied gemak gedurende kouer maande. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die suite maak oop op 'n skilderagtige buite-area wat uitkyk oor die wingerd en naburige perde wat naby wei. Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Florence en Walter, die opsigters op die perseel, verwelkom gaste met aankoms.

Die dorpie Napier is 'n kort entjie se ry of 15 minute se stap weg en bied unieke winkels en uitstekende eet-opsies vir ontbyt, middagete en aandete. Napier, wat bekend is vir sy kreatiewe artistieke gemeenskap en vriendelike plaaslike inwoners, bied 'n Saterdagoggend dorpsmark en gereelde lewendige musiekoptredes by Suntouched Inn, wat ook bekend is vir sy pizzas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fortes Vineyard Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg 3, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6793b494f5a369ef82ffc99aa5a18bff315c983e476a7cb10e711031bd6f0d5de071058b4a39e03aa5537c1e38f09ea8ab5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 3 Station Road Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.463132582728 19.899406733799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang