Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forum Homini Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carmen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik! Amazing! Die verblyf was fantasties. Die personeel en kos is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Awesome. Was awesome, baie nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzani B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike kuier. Die kamer was pragtig en beddens baie gemaklik, het die jacuzzi, spa bad en gasverwarmer baie geniet. Roots se kos was onbeskryflik-lekker en die hotel se diens was persoonlik en baie, baie goed. Die bestuurder het alles moontlik gedoen om ons kuier so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immanuel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie luuks en lekker kos. Sal niks verander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Lekker bederf die Nuwejaar in. Die hotel was ‘n lekker ervaring – die eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het en die restaurant (Roots) se etes ‘n groot bederf (6-gange met ‘n opsie om wyn saam met elke gang te paar). Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam (ons het so effense probleem met ‘n druppende lugversorger ervaar, en almal het probeer om dit gedurende ‘n baie moeilike tyd – oor Ou/Nuwejaar – uit te sorteer). Alhoewel hul dit nie kon doen nie, was ons nietemin beïndruk met die wyse waarop hulle die probleem benader het. Ons kan die hotel beslis aanbeveel en hoop ons het iewers weer ‘n geleentheid om daar te gaan draai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Forum Homini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R5 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NGFjM2M5LTg5YWYtNDg3NS05ODhiLTgxNzZiYTVlMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R540, Kromdraai Road Letamo Game Estate, Cradle of Humankind 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.022194403625 27.782020717741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang