Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Eagle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagten-weg, Thornvilla-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fossil Hills Eagle Cottage is op Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Dié wynplaas vorm deel van die McGregor Winery en lewer ook jaarliks druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente. Die naam "Fossil Hills" kom van die fossiele wat op die plaas gevind is en nog gevind word, wat na die era van die vis 355 miljoen jaar gelede terugdateer.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplanleefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Hout word voorsien. Die area spog met talle aktiwiteite en dinge om te sien, soos vrugteboorde, olyfboorde, wingerde, stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes en voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die eienaars bied wynwandelings waaroor gaste gerus navraag kan doen. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en strooikleihuis besoek, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langverwagten-weg, Thornvilla-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagten-weg, Thornvilla-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0ba49db8b6ebaba988c31ea2a6774cc30feb03e3ba2cc0f3cda94cfaac6c687ed6298e435767aed54cba397ac04d5ad270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang