Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronel V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Wonderlike plek vir familiekuier. Dit was heerlik! Pinotage en die ander cottages is baie goed ingerig en die tuine is lieflik. Ons kon net lekker kuier. Ina en familie is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Juweel met asemrowende uitsigte. Stone cottage by Fossil Hills is 'n ware juweel! Dit was so lekker al was die weer koud, was die kaggel en hout baie handig. Daar is heerlike sagte ekstra komberse en die huis is knus. Dit het die mooiste uitsigte. Ons enigste probleem is dat ons langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Fossil Hills Farm Cottage
Hi Franci Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons is so bly dat julle die verblyf by Stone Cottage geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas. Vriendelike groete Ina

Andre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cold, snowy, windy and rainy! We were there when the Cape had its coldest and wet weather. The wind was beyond gale force. The cottage stood firm against the elements despite a few leaks that were to be expected. It was our 3rd stay at Fossil Hills Stone Cottage, and it's lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Fossil Hills Farm Cottage
Hi Andre Thanks for your great review. Yes, the weather was very bad in the Western Cape. We are so glad that you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back. Kind Regards Ina Naude Fossil Hills

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Was baie lekker en die ligging en die huis met volledige toerusting wat jy nodig het, alles was goed. Kan nie kla oor enige iets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Luilekker geselsies op die stoep en kol-kol. Heerlike, rustige naweek weg van die gejaag af. Baie netjies en goed toegerus. Baie dankie dat ons die plaas kon inval!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vakansie, rus, baie om te doen. Heerlik. Ons het 5 heerlike dae by die verblyf geniet. Ons beplan alreeds om weer so te maak in November. Die plek kan beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Fossil Hills Farm Cottage
Goeie dag Johan Ons as Fossil Hills span wil jou bedank vir jou besoek aan ons en ons is verbly om te hoor dat jy die tyd op die plaas geniet het. Ons sien werklik uit daarna om jou terug te verwelkom op die plaas. Mag jy 'n geseende tyd hê. Vriendelike groete Ina Fossil Hills

Maritza T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Rustig. Was heerlik. Pin location was net baie verkeerd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2024

Disappointing. Winter idea not so great. Smelly cottage due to fireplace that could not be effectively used due to wind blowing into cottage. Hot tub not protected from weather, not usable in extreme weather. Location great if you can use amenities. Not a fun weekend for us with wind keeping us awake the whole night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Carmen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lovely. It was wonderful. The kids enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Net wat ons gejaagde mense nodig gehad het. Rustigheid in die pragtige natuur. Pragtig, skoon, netjiese en goed toegeruste blyplekke in 'n rustige atmosfeer. Pragtige natuurlike landskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Fossil Hills Farm Cottage
Hi Chrisna Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is so bly julle het die tyd geniet op die plaas en dat julle lekker kon ontspan. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom op die plaas. Mag julle as familie 'n geseende Kersfees beleef. Seenwense Fossil Hills Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornvilla-plaas, 3 km vanaf McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4c55dd392a0f87a40b871759bc6d5c949e10f3b7b1d35aad30e9bb9c1e0797455337f18c01fdadb224b7a2089a49194206b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Thornvilla Farm 3 km from McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932384879948 19.851887226105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang