Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Lavender cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fossil Hills Lavender Cottage is op Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Hierdie werkende wynplaas vorm deel van die McGregor Winery. Druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word elke jaar geoes. Die naam 'Fossielheuwels' kom van die fossiele wat op die plaas gevind is en nog gevind word, wat terugdateer na die vis-ouderdom van 355 miljoen jaar gelede.

Die lugversorgde kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die kothuis het ook sy eie KolKol-houtvuurbad, met vuurmaakhout voorsien. Twee bergfietse, 'n kajak en 'n boot met visstokke word voorsien vir gaste om te gebruik.

Die area bied talle buitemuurse doendinge soos vrugteboorde, olyfboorde, wingerde, stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes, asook voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die gashere bied wynwandelings aan, en gaste is welkom om navraag te doen vir meer inligting. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en cob-huisgebou geniet, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27819ca7208edfc2f4dd17fbd3b16214d9a9966872ccb89fc9e1790d16b47416da9a19bc90158ca82025421d0f932237ecd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang