Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Founders Keepers - Leisure Isle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juanita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onverwags. Luuks. Gerieflik. Ongelooflik lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful apartment. The apartment is beautiful, clean, and very thoughtfully stocked. It has a nice veranda with sundeck chairs, a gas braai outside, internet, and DSTV. It is situated in a very safe and quiet area. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sasha
Founders Keepers - Leisure Isle
Thank You Yvonne for a lovely review. It was our pleasure to host you and so lovely to meet you both. I'm thrilled you enjoyed your time in Knysna. All the best for the rest of 2023. Regards Sasha

Lize-marie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Skoon en netjies. Baie lekker gebly en geslaap met vars linne. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sasha
Founders Keepers - Leisure Isle
Thank you Lize-Marie for the lovely feedback and it great meeting you. Hope to see you again soon in Knysna.

Luane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Baie oulike blyplek, ons het dit baie geniet. Sal dit enige tyd voorstel. Ons het Founders Keepers baie geniet! Dis ’n lieflike omgewing om in te bly, stap strand/meer toe en voel veilig. Silwerskoon. Die huis en kombuis is baie goed toegerus, met alles wat mens nodig het. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sasha
Founders Keepers - Leisure Isle
Thank you for a lovely review and it was wonderful meeting you both. Hope you having a good 2021 and hopefully get to host you again soon. Thanks again Sasha

Emily R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Gasvry, rustig, netjies perfek! Baie dankie Sasha vir 'n onvergeetlike lekker kuier by Founders Keepers. Ons het dit baie geniet en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2018

Baie skoon, gemaklik en veilig in 'n pragtige natuurlike omgewing. Die eenheid is baie skoon en netjies met kraakvars linne en handdoeke. Die dame het vergeet dat ons 3 gaste is, maar het spoedig beddegoed gebring vir die slaapbank in die sitkamer toe ons vra. Baie gasvrye ontvangs. Uitstekende verblyf waarvan ons graag weer sal gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sasha
Founders Keepers - Leisure Isle
Thank you for such a lovely review and we are so pleased you enjoyed your stay with us. Hopefully see you again in the near future. Best wishes. Sasha

Karen O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2016

Dit was great. Sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Knysna toe gaan. Met ons aankoms was ons baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou Sasha. Die woonstel was pragtig en baie netjies. Alles is modern en die verwarmers en warm komberse was heerlik snoesig. Enigste klein negatiewe punt is die parkering. Jou motor moet buite in die straat staan en dit was ongerieflik in die reën.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

A perfect place to relax on Leisure Island great accommodation and a warm welcome from the friendly owners who live in the main house We spent 10 enjoyable days in Founders Keepers . Spacious accommodation light and airy decoration and fully equipped for all your needs . A special and added bonus was the warm and friendly welcome from the owners, Sasha and Anthony with their delightful family. They were always ready to help and give advice if asked - we also received a friendly welcome from Felix the family pet . We look forward to our return visit .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2013

Skoon, gerieflik, mooi en die moeite werd. Ons is baie vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Founders-weg 5, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e448605e0d4e05de841f3c3ddf162607bef61939278215b4ed2ca66adb46495e2c82062c4cf10bd99b31eeab4f929ddb544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 5 Founders Road Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068211408495 23.059782464268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang