Foundry Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gene-marie J - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Annika L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n ongelooflike netjiese en mooi slaapplek en die personeel is regtig die beste.
Wanda J - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Riaan, die gasheer, is baie vriendelik en behulpsaam.
Pietie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik en rustig.
Vuyani M - Jan 2022
Algehele gradering
Tawanda the manager was great and hands on with a smile at all times.
Elize O - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Zuretha B - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras, pragtig, waarde vir geld en die ontbyt was 'n welkome bonus en heerlik daarby!
Sonja V - Nov 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed, baie vriendelik en baie behulpsaam.
Ashley W - Nov 2021
Algehele gradering
Was oor die algemeen goed, net baie sleg gemerk en moeilik om ontvangs te vind.
Andre A - Sep 2021
Algehele gradering
Vir ons was die foto's op web glad nie wat ons gekry nie.
Johan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Ontbyt was baie lekker en personeel is baie vriendelik en professioneel.
Stephanie G - Apr 2019
Algehele gradering
The perfect stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte tussenstop.
Skoon, gemaklik en so vriendelik, selfs toe ons laat in die aand aangekom het. So 'n plesier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan D - Mei 2019
Algehele gradering
Very enjoyable stay, staff so accomodating at breakfast.
Hannes N - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gesellige plek.
Lynette S - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gesellig en veilig.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Melanie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Elise V - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi, lekker kamer, swak ligging.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Pieter J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Michelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, die manne het baie lekker gebly en geëet!
Johan W - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly naby aan alles wat ons wou doen.
Foundry Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Dit is werklik verblydend om dit te verneem. Ons waardeer terugvoer, want dit is een van die maatstawwe waarmee ons, onsself kan vergelyk. Ons neem elke skrywe ter harte en dit is soveel lekkerder om 'n positiewe een te kry as negatief. Nogmaals baie dankie. Met vriendelike groetnis, Suzanne.
Esther W - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike naweek, alles wat ons nodig gehad het.
Foundry Guest Lodge se terugvoer
Beste Esther, ons is verheug oor jou skrywe asook die feit dat julle dit geniet het. Dit maak ons harte bly as ons kliente lekker kry. So lekker om met vriendelike mense te deel wat alles waardeer. Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin asook 'n Geseënde Kersfees word julle toegewens.
Met vriendelike groetnis
Suzanne
Dirko K - Okt 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld, foto's en realiteit nie dieselfde ding nie.
Lees meerJohn B - Jun 2017
Algehele gradering
'n Heerlike, luukse ondervinding!
Foundry Guest Lodge se terugvoer
Beste Jeanine, dit was sowaar 'n aangename dokument om te lees - ek het die gawe skrywe vroegdag gelees en wat 'n lekker verrassing was dit nie. Ons poog om die beste diens te lewer, maar dit is tog so lekker om te verneem dat gaste dit geniet. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is in ekstase wanneer ons gaste lekker kry en lekker bly. Met vriendelike groete, Foundry Guest Lodge span.
Yvonne H - Okt 2017
Algehele gradering
We easily found the place, they were very friendly and we found the unit to be very clean and enjoyed the breakfast that was included in the overnight stay.
Sanja-mari V - Sep 2016
Algehele gradering
Huislik.
Foundry Guest Lodge se terugvoer
Beste Sanja-Mari
Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoer! Altyd lekker om te hoor dat ons gaste ons bestuur, diens en ontbyt waardeer.
Groete,
Foundry Guest Lodge
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Riaan V - Okt 2015
Algehele gradering
We will be back.
Foundry Guest Lodge se terugvoer
Dear Riaan
Thank you for the positive feedback, it was lovely having you as our guest.
Kind regards,
Foundry Lodge Management
Sheldene H - Apr 2015
Algehele gradering
Slept well.
Johann L - Mrt 2015
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelike diens.
Rentia F - Des 2015
Algehele gradering
Personeel en bestuur het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel!
Lees meerMelanie L - Nov 2015
Algehele gradering
It was a welcoming warm experience from all employees.
Mari K - Nov 2015
Algehele gradering
Die gebou self is baie interessant en ontbyt was heerlik.
Salomie G - Jul 2015
Algehele gradering
Twee nagte verblyf vir besigheidsdoeleindes.
Lees meerJeff G - Sep 2014
Algehele gradering
Alhoewel dit net vir 1 dag was, moet ek sê dit het aan my verwagtinge voldoen.
Cheryl P - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydom-rylaan, Pretoria-Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang