Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foundry Guest Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gene-marie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie gemaklik en netjies. Goeie ligging. Eetplek en winkelsentrum baie naby. Baie goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit is 'n ongelooflike netjiese en mooi slaapplek en die personeel is regtig die beste. Al pla ons die personeel 2 keer na 00:00 die aand het hulle nie geskroom om ons te help nie. Baie dankie vir jul puik diens!. Ons sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda J
1 nag
5.0
Okt 2022

Vriendelike ontvangs. Riaan, die gasheer, is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Gasvry, gemaklik en rustig. Die personeel aandiens was baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was smaaklik en 'n volledige porsie vir selfs 'n groot man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyani M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Tawanda the manager was great and hands on with a smile at all times. The people were friendly and Tawanda the manager is an awesome gent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Rustige omgewing. Ons het ons verblyf daar geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die plekkie in die stad is, het dit nie so gevoel nie. Atmosfeer was rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuretha B
1 nag
5.0
Apr 2021

Aangenaam verras, pragtig, waarde vir geld en die ontbyt was 'n welkome bonus en heerlik daarby! Familiebespreking vir 12 persone. Baie tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag
3.8
Nov 2021

Die ontvangs was baie goed, baie vriendelik en baie behulpsaam. Die enigste iets wat ek dalk kan aanbeveel, as daar weer 'n kragonderbreking is, miskien kyk vir 'n kragopwekker. Ons kon nie kosmaak nie, want die krag was af en ons het net parrafienlampies gekry. Die restaurant was al toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2021

Was oor die algemeen goed, net baie sleg gemerk en moeilik om ontvangs te vind. Ons sou oorslaap vir 'n troue in die omgewing en was amper laat a.g.v. die feit dat ons nêrens kon sien waar is Foundry Guest Lodge of die ontvangs nie. Kamer was reg en heel gemaklik, laataand was die effens raserig in die omgewing. Ontbyt volgende oggend was goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre A
1 nag
2.6
Sep 2021

Vir ons was die foto's op web glad nie wat ons gekry nie. Braaigeriewe was nie skoon gewees nie, bottels het rond gelê, daar was ook geen ketel in blyplek gewees nie. Eers een gekry na ons gevra het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-rylaan, Pretoria-Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYjc1MTYzLTE4YTMtNGU1Yi1hNzE2LTEyMmY0NmY1Njk3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Hans Strydom Drive Pretoria East 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762431782588 28.361151428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang