Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain Baths Guest Cottages

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Nico D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Netjies, skoon, vriendelike mense en uistekende waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Slegs aangekom, gelees en geslaap en die oggend weer gery. Baie rustig. Ja, dit was aangenaam, baie netjies en skoon. Ongelukkig het die ligte in die een kamer glad nie gewerk nie en die TV kon nêrens inprop nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geoffery H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Vriendelike mense Het gesels oor die area en wat om gedurende die kuier te doen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2021

Needs a bit of TLC. No hot water and no breakfast. The towels were torn and shabby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pauline T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Pragtige ervaring met soveel mooi onthou-oomblikke. Gasvryheid, diens en sorg. Baie mooi natuurervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig E
1 nag
1.8
Apr 2019

Swak en baie ontevrede. Die unit is verwaarloos, matras pateties, lampskerms gebreek, teëls gebreek, geen koffie, TV pateties.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Esmari
Fountain Baths Guest Cottages
Liewe Ludwig, Ek is werklik jammer dat jy so n patetiese ervaring hier by ons gehad het, ons neem al jou klagtes in ag. Ek hoop jy het veilig in Swaziland aangekom en dat jou Suid Afrikaanse selfoon wel opvangs daar gehad het. Vriendelike groete, Esmari

Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2018

So naby die berg dat jy ou kees kan hoor roep. Dit was 'n lekker rustige kuier. Goeie diens. Dis 'n netjiese ou huis met 'n groot stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Die selfsorgeenheid is goed toegerus. Vriendelike eienaars. Die geskiedenis van Fountain Baths is boeiend. Die gastehuis is op die grens van Barberton Reservaat en maak dit 'n unieke ervaring. Ons het 'n goeie ervaring gehad van Fountain Baths.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierrette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2017

Comfortable. Comfortable and quiet getaway. The owners are very welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
1 nag Saam met vriende
3.4
Sep 2017

Rustig, netjies en skoon. Net een aand oorgeslaap, eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Lekker rustig na ’n lang reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Esmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilgrimstraat 48, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGE0YWExLWVhNTktNDIyMy05Y2E5LTE4YWZlYWQxZjZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 48 Pilgrim Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.788298 31.059021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang