Fountain Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dordrechtstraat 8, Die Heuwel, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fountain Guesthouse is sentraal geleë in die veilige buurt Die Heuwel in Emalahleni/Witbank naby al die geriewe.
Die kamers het elkeen 'n waaier, ondervloerse verhitting, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DSTV-kanale, 'n haardroër en gratis WiFi.
Ontbyt, middagete- en aandete-opsies is op versoek beskikbaar en kan in gaste se kamers of in die eetarea geniet word.
Die eiendom het 'n rugsteun-kragopwekker en 'n watertenk-stelsel om te verseker dat gast enie in die donker of sonder water sal wees tydens hul verblyf nie.
Komplimentêre parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis ia beskikbaar vir gaste se voertuie. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en CCTV-kameras.
Gaste is welkom om in die rustige tuine of in die swembad te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dordrechtstraat 8, Die Heuwel, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Fountain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dordrechtstraat 8, Die Heuwel, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga