Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 43, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fountain House is 'n unieke rotshuis 10 km wes van Stillbaai in die kusdorpie Jongensfontein op die Tuinroete. Dit is ideaal vir vriende en familie aangesien dit naby die strand is.

Hierdie verblyf op die tweede verdieping bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 ruim slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spa-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het koninggrootte-beddens en daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Ekstra slaapplek vir 2 kinders is in die leefarea beskikbaar. Gaste in hierdie slaapkamers deel 3 badkamers waarvan 2 elk 'n stort het en daar is beide 'n stort en 'n bad in die ander een. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, diepbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Tuimeldroër en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n binnebraai en 'n sitarea met oorgenoeg gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV in 'n aparte sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis, en op die perseel beskikbaar. Die verblyf is gerieflik naby besienswaardighede, winkels en restaurante in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Noorkapperlaan 43, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 43, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaa80f6bac3c7faa6d7f40322cf37a1f4adc241452dbd57aed1b21d87d2cdf4a107a2ffff97427336c3181a2d98dfe937f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 43 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431404374491 21.331336853566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang