Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Fountain Suite 901

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Josephine F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Ontspannend en lekker. Ons was hartlik ontvang deur die gasheer. Sy het ons gou tuis laat voel en vir ons gewys hoe alles in die eenheid werk. Die eenheid was skoon en het alles ingehad wat 'n mens nodig sou kry. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Fountain Suite 901
Hi Josephine, Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated. We're glad to hear you had such a great time with us and that the apartment met your expectations and standards. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Candice B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Dit was okay, die wind het erg gewaai en dit het in die huis penetrat via glewe. Dit was okay, die wind het erg gewaai en dit het in die huis penetrat via glewe van die vensters, my baba het 'n trek oog gekry. Die gange buite die plek ruik na dagga wat nie nice was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antje V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

We loved the location. Great location, the apartment is nicely cut. Main bedroom and bath room are very nice. The second bedroom's windows open on a discharge pit, which makes it difficult to get fresh air in the room. Unfortunately the couch is not very appealing. It urgently needs to be replaced. WiFi was only available on five days out of nine, DStv not at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Fountain Suite 901
Hi Antje, Thank you for your valued feedback. The owner has now re-upholstered the couch so it's like new again. They also installed uncapped fibre internet so when you visit Cape Town again, please give us a ring and we would love having you back. Take care Antje. Regards, CTHA Team

Jm V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Feb 2019

Baie lekker, maar dis in die stad waar ons nie regtig wil wees nie. Die verblyf was als 100%, maar nie ons setup nie. Als was reg aangaande die verblyf, maar dis in die stad waar ons nie wil wees nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 255

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22d8dd51d4deaef97a31b5d32b43fb8824d4d0bd3ff0e2c91bc87cd0aff248df670e0278ffd6c6adf4165000542fba61c0b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 593 nouVanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 St Georges Mall Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.919663439172 18.424643332382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345