Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain Suites 1102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George's Mall 1, Fountain Suites 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fountain Suites 1102 is 'n ruim selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken, want hierdie woonstel is stapafstand vanaf baie besienswaardighede.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n sonnige balkon met 'n buite-etenstafel wat die perfekte plek is vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete te geniet terwyl hulle uitkyk oor die omliggende stad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 771

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • St. George's Mall 1, Fountain Suites 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fountain Suites 1102 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George's Mall 1, Fountain Suites 1102, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d16c01f3e6153a3e540fa5da5ba2f1a48d9a98bcb7b87ec4158efcdd2ea24ba9fcd467c02d823f9f79b0cf65d819568e689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 1 St Georges Mall 1102 Fountain Suites 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919762 18.424816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang