Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountains Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Johny M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Wonderful. It was a lovely stay plus during the day we had to attend the FIP Expo, so coming back to the hotel to rest was the best feeling ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paseka Thomas M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Good service. Perfect, location was so good at the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day, Thank you for your valued feedback! We are honoured to have hosted you at Fountains Hotel. We take pride in our service and look forward to welcoming you back soon! Best regards, Team Fountains

Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike hotel, met fantastiese ligging as jy in die stad wil wees. Dit was heerlik! Die buffetaandete was nie na wense nie, maar die ontbyt was heerlik. Volgende keer sal ons eerder van die spyskaart af bestel. Die kroegman, Mike, was regtig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day, Thank you for your valued feedback! We are honoured to have hosted you at Fountains Hotel. We take pride in our service and look forward to welcoming you back soon! Best regards, Team Fountains

Lebogang S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Friendly staff, especially Vuyo at the kitchen. Wonderful, pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day, Thank you for your valued feedback! We are honoured to have hosted you at Fountains Hotel. We take pride in our service and look forward to welcoming you back soon! Best regards, Team Fountains

Nadine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasies. Dit was 'n baie lekker bly by Fountains Hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Dear valued guest, Thank you for your feedback, we appreciate your time spent with us and look forward to welcoming you back! Team Fountains Hotel.

Vian R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Lekker hotel, goeie restaurant. Baie skoon en mooi, ongelooflike restaurant. Parkeering is bietjie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good Day Thank you for your valued feedback! We are honoured to have hosted you at Fountains Hotel. We take pride in our service and look forward to welcoming you back soon! Best Regards, Team Fountains

Mbalenhle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

The place was clean and the staff was friendly and willing to assist. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day Mbalenhle, Thank you for your valued feedback! We are honoured to have hosted you at Fountains Hotel. We take pride in our service and look forward to welcoming you back soon! Best regards, Team Fountains

Jyothika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Pleasant, friendly staff. My stay was pleasant. Very friendly and helpful staff. The restaurant needs an upgrade on the menu. It's very limited. For example, no toasted sandwiches or pizza. There wasn't even a chicken pasta option. Also, they need to offer a wider variety at breakfast. Offer chicken sausages as some people do not eat pork and beef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day, Thank you for your valued feedback. We pride ourselves in ensuring our guests' satisfaction and will ensure improvements are made to the above standard. We look forward to welcoming you back soon! Team Fountains

Loganadan P
Kort verblyf
3.2
Jan 2024

Firstly, parking facility is very poor. Too many flies in the restaurant area. Average stay, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Ms Sadeeka
Fountains Hotel
Good day, Thank you for your valued feedback. We pride ourselves in ensuring our guests' satisfaction and will ensure improvements are made to the above standard. We look forward to welcoming you back soon! Team Fountains

Vernon V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2024

Dit was redelik raserig, maar nie ondraaglik nie. Ja, was voldoende gewees. Die 2 negatiewe aanmerking: die eenheid het 'n voorafbetalingskragmeter gehad, en die krag het afgesny en ons moes sowat 30 minute sonder krag sit voordat hulle dit kom herlaai het. Dit behoort 'n daaglikse roetine te wees om te verseker dat daar genoeg krageenhede beskikbaar is. Die hysbakke is verskriklik stadig om na die vloer te kom en ook net 2 van die 4 het gewerk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ms Sadeeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 336 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Georges Winkelsentrum, Kaapstad sakekern, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd6b21355da36a03f2e06a08afc46373d4dbc93914dc64878558def169e084989a777078721ef246d465f51b3ef48943979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 St Georges Mall Cape Town CBD 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.919729395553 18.424811682942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang