Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountains Self-Catering B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilana G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Excellent. It was just perfect. Clean and neat, and anything you would need from home was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
It was such a pleasure having you stay with us at Fountains B&B. We hope to see you again in the near future, Ilana. Kind regards. Shirley

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste ooit. Vriendelike gasvrou. Vyfster-ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Dankie Johan vir jou baie bedagsame resensie. Al was julle kuiertjie kort, was dit so aangenaam dat julle hier by my oorgebly het. Ek hoop julle het die tydjie saam met die familie geniet en dat ons julle weer hier by Fountains sal sien! Julle was fantastiese gaste!

Elzanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het ongelooflik lekker gebly en Shirley was 'n fantastiese "host". Die kamers was elke dag baie mooi skoongemaak en ons het elke dag skoon handdoeke gekry. Daar is alles wat mens nodig het en ons is baie vriendelik ontvang. Daar is ook baie nice winkels en restaurante net om die hoek van die gastehuis. Ons gaan verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Hospitality, friendly owner, very clean value for money. What a lovley jewel they go beyond expectations, home made rusks awaited us after a long drive with fresh milk in the fridge. Cleaned our unit daily. Very safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Thank you, Tanya, for your kind words. We hope to see you at Fountains again in the near future. Kind regards

Esme B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtige plekkie. Ongelooflik skoon en netjies! Shirley is 'n wonderlike gasvrou! Sy het soveel moeite met ons gedoen. Die verblyf is silwerskoon en het lekker snoesige beddegoed. Ons sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Die beste B&B waarin ek nog ooit tuisgegaan het! Die eenheid het absoluut alles gehad wat mens by jou eie huis sou gebruik, van die strykyster tot kombuisrolpapier, blikoopmaker, skêr, groentemessies, sout en peper, moerkoffie, muskietsproei, noem maar op, ons het letterlik net nodig gehad om onsself te bring! My seun was tydens die Nasionale Atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg beseer en Shirley, ons gasvrou het selfs dettol, watte en verbande aangedra sodat ons sy oop wond kon ontsmet en verbind. Dit het amper gevoel asof ek by my eie moeder aan huis is! Beter sal mens nêrens kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Goeie dag Lizanne, Dankie vir die baie positiewe resensie wat jy vir ons hier by Fountains geskryf het. Dit was so n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Lizanne, jy het soveel gegee om seker te maak dat jou seun die beste kans het hier by die ASA , atletiek byeenkoms. Ons harte is almal seer toe hy beseer is. Ek hoop sy besering herstel mooi en dat hy gou weer op die been is. Soos ek gese het, aanhouer wen. Ons hoop dat julle weer eendag by ons sal kom bly. Laat dit goed gaan, groete vir julle.

Leon S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Parkering is egter 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Goeie middag Leon, dit was baie aangenaam om die Atletiek mense hier by ons te he laas week. Ons was baie trots op die medaljes wat die deelnemers gewen het. Soos ek gese het, ons het wenners hier by Fountains. Ek stem saam, as ons vol bespreek is, dan is die parkeering knap, veral met groot voortuie. Ek wens ek kon iets doen , maar ons het al geleer om dit te meester!. Ten minste is dit baie veilige parkeering en ook onder dak. Geniet die res van die Atletiek seisoen en ek hoop julle verdien meer medaljes.

Jannie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Bevredigend. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
More Jannie, Ons het jou kuier hier by Fountains baie geniet. Ons hoop dat julle weer in die nabye toekoms by ons sal kom oorbly. Groete aan almal. Shirley

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Tannie Shirley, jou omgee hart en lekker geselsie laat jou baie tuis voel. Ons het dit baie geniet. Sal verseker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Fountains Self-Catering B&B
Goeie dag Herman, Dit was vir ons n voorreg om julle hier by Fountains te huisves. Dankie vir jou gawe woorde en ek hoop julle kry 'n tydjie om gou weer hier by ons te kuier. Baie groete, Shirley

Marietjie J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Sal beslis weer gebruik maak van Fountains Self-Catering B&B. Skoon, netjies en waarde vir geld, alles wat mens benodig en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neden-weg 9, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0b061e31fd1d1988d7d45af79759c8cc6dd2df38ef64278331d54968493b082d558cb699d5f52c4f032623cbc6a34b4689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.57674 30.35518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang