Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountains Self-Catering B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Fountains Self-Catering B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilana G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana G

Excellent.

It was just perfect. Clean and neat, and anything you would need from home was available.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

It was such a pleasure having you stay with us at Fountains B&B. We hope to see you again in the near future, Ilana.
Kind regards.
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Beste ooit.

Vriendelike gasvrou. Vyfster-ontbyt.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Dankie Johan vir jou baie bedagsame resensie. Al was julle kuiertjie kort, was dit so aangenaam dat julle hier by my oorgebly het. Ek hoop julle het die tydjie saam met die familie geniet en dat ons julle weer hier by Fountains sal sien!
Julle was fantastiese gaste!

Fountains Self-Catering B&B
Elzanne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V

Ons het ongelooflik lekker gebly en Shirley was 'n fantastiese "host".

Die kamers was elke dag baie mooi skoongemaak en ons het elke dag skoon handdoeke gekry. Daar is alles wat mens nodig het en ons is baie vriendelik ontvang. Daar is ook baie nice winkels en restaurante net om die hoek van die gastehuis. Ons gaan verseker weer gaan.

Tanya M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Hospitality, friendly owner, very clean value for money.

What a lovley jewel they go beyond expectations, home made rusks awaited us after a long drive with fresh milk in the fridge. Cleaned our unit daily. Very safe and secure.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Thank you, Tanya, for your kind words. We hope to see you at Fountains again in the near future.
Kind regards

Fountains Self-Catering B&B
Esme B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Pragtige plekkie. Ongelooflik skoon en netjies!

Shirley is 'n wonderlike gasvrou! Sy het soveel moeite met ons gedoen. Die verblyf is silwerskoon en het lekker snoesige beddegoed. Ons sal weer hier tuisgaan.

Lizanne H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Die beste B&B waarin ek nog ooit tuisgegaan het!

Die eenheid het absoluut alles gehad wat mens by jou eie huis sou gebruik, van die strykyster tot kombuisrolpapier, blikoopmaker, skêr, groentemessies, sout en peper, moerkoffie, muskietsproei, noem maar op, ons het letterlik net nodig gehad om onsself te bring! My seun was tydens die Nasionale Atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg beseer en Shirley, ons gasvrou het selfs dettol, watte en verbande aangedra sodat ons sy oop wond kon ontsmet en verbind. Dit het amper gevoel asof ek by my eie moeder aan huis is! Beter sal mens nêrens kry nie!

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Goeie dag Lizanne, Dankie vir die baie positiewe resensie wat jy vir ons hier by Fountains geskryf het. Dit was so n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Lizanne, jy het soveel gegee om seker te maak dat jou seun die beste kans het hier by die ASA , atletiek byeenkoms. Ons harte is almal seer toe hy beseer is. Ek hoop sy besering herstel mooi en dat hy gou weer op die been is. Soos ek gese het, aanhouer wen. Ons hoop dat julle weer eendag by ons sal kom bly.
Laat dit goed gaan, groete vir julle.

Fountains Self-Catering B&B
Leon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Heerlik.

Parkering is egter 'n uitdaging.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Goeie middag Leon, dit was baie aangenaam om die Atletiek mense hier by ons te he laas week. Ons was baie trots op die medaljes wat die deelnemers gewen het. Soos ek gese het, ons het wenners hier by Fountains.
Ek stem saam, as ons vol bespreek is, dan is die parkeering knap, veral met groot voortuie. Ek wens ek kon iets doen , maar ons het al geleer om dit te meester!. Ten minste is dit baie veilige parkeering en ook onder dak.
Geniet die res van die Atletiek seisoen en ek hoop julle verdien meer medaljes.

Fountains Self-Catering B&B
Jannie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Bevredigend.

Baie lekker en veilig.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

More Jannie, Ons het jou kuier hier by Fountains baie geniet. Ons hoop dat julle weer in die nabye toekoms by ons sal kom oorbly. Groete aan almal.
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Herman V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Rustig en ontspanne.

Ons het baie lekker gebly. Tannie Shirley, jou omgee hart en lekker geselsie laat jou baie tuis voel. Ons het dit baie geniet. Sal verseker weer daar oorbly.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Goeie dag Herman,
Dit was vir ons n voorreg om julle hier by Fountains te huisves. Dankie vir jou gawe woorde en ek hoop julle kry 'n tydjie om gou weer hier by ons te kuier.
Baie groete,
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Marietjie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Sal beslis weer gebruik maak van Fountains Self-Catering B&B.

Skoon, netjies en waarde vir geld, alles wat mens benodig en meer.

Jurgens V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V

Vriendelik en hulpvaardig.

Netjies en waarde vir geld.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Good day Jurgens, Thank you for you kind review, we hope to have you staying at Fountains B&B again in the near future.
Kind regards
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Jacqueline R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R

Friendly people, neat and clean.

Perfect for a stayover or a few days. Would definitely recommend the place.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Thank you for your kind comment Jacqueline. We hope to accommodate you and your family again sometime soon.
Kind regards,
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Marlisa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlisa S

Uiters gerieflik en skoon.

Daar is voorsiening vir beurtkrag en 'n toegeruste kombuis. Alles was besonders netjies.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Dankie Marlisa. Dit was baie aangenaam om julle by Fountains B&B te ontvang. Ons hoop julle kry kans om weer by ons te kuier as baie aangename gaste !
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Freude B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Beautiful and neat.

Compact little unit with everything necessary, very clean with quality bedding and furnishings. Situated in beautiful garden with covered parking close to the unit. Having filter coffee provided was a great bonus thanks!

Rochel C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochel C

Baie aangename plekkie.

Dit is goed vir ons werkers wat na 'n lang dag se werk kan ontspan.

Renier S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Uitstekend!

Vriendelik, gemaklik en netjies.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Renier, Ons het dit so geniet om vir jou en die personeel by ons B&B tuis te he. Julle was gemaklike gaste en ons hoop ons sien julle gou weer in die nabye toekoms. Groete aan almal en n geseende veilige Kersfees vir almal.
Met ons beste wense.

Fountains Self-Catering B&B
Hans G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G

Heerlik ontspan en geontbyt.

Ons het heerlik gekuier, die plekkie is maklik bereikbaar en die uitleg baie goed beplan. Ons het veral die goedversorgde tuin en heerlik tuisgebak geniet. Vir ons is daar nou geen ander blyplek meer in PMB nie!

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Ons het julle kuier by ons ook geniet, julle was fantastiese gaste. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Vriendelike groete
Shirley en Rob

Fountains Self-Catering B&B
Jana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Comfortable stay with great hosts.

We stayed at Fountain B&B as stop-over on our way to the airport with our 3 month old baby. The owners were very accommodating in letting us check in late. The B&B is set in a lovely garden a mere 3 mins from Cascades Lifestyle Centre. We had a very pleasant stay.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Jana, It was lovely having you to stay with us at Fountains, and with such a good baby. We hope to see you again when you are passing through Petermaritzburg. Thank you for your kind comment.
Kind regards,
Shirley

Fountains Self-Catering B&B
Charmaine H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Regtig aangenaam met vriendelike diens en heerlike maaltye.

Regtig waarde vir geld, Skoon, veilig, mooi tuin en goeie diens. Shirley het regtig uit haar pad gegaan om die tydjie aangenaam te maak. Kinders kon heerlik in die tuin speel. Baie dankie.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Charmaine, ons het julle kuier by ons geniet en ons sien uit na julle volgende kuier by ons

Baie groete aan almal.

Fountains Self-Catering B&B
Handre T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre T

Wat 'n lekker ondervinding! Dit is baie goed ingerig. Daar is alles wat jy benodig as jy weg van die huis af is.

Die gastehuis is smaakvol ingerig! Regtig baie mooi en skoon. Rustig en veilige omgewing. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. 'n Mens kan sien dat hulle 'n passie vir die gastehuis het. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar Una, ons het dit geniet om julle by ons tuis te hê. Ons hoop ons sien julle weer gou by Fountains. Groete vir almal.

Fountains Self-Catering B&B
Marilise V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Fountains Self-Catering B&B is netjies en gerieflik geleë.

Shirley & Rob laat 'n mens baie welkom voel. Die kamers is baie ruim en skoon.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Dit was fantasties om jou weer by Fountains te sien Marilise. Dankie vir jou review, ons hoop om jou gou weer te sien.

Fountains Self-Catering B&B
Douglas C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas C

Exceptional.

Beyond and above all expectations.

Fountains Self-Catering B&B se terugvoer

Thank you to you and Douglas for spending special time with us during your visit from New Zealand. You were fantastic guests and we certainly hope to see you again. Keep in touch
Much love. Shirley and Rob

Fountains Self-Catering B&B
Elma M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Heerlike kuier.

Ons het so lekker gebly. Shirley en Rob het moeite gedoen om ons tuis te laat voel, hulle het spesiale moeite gedoen om my waatlemoen-allergie te akkomodeer. Die kamers is ruim en het alles wat nodig is. Die wit linne en kraakvars handdoeke het ons beïndruk! Die gastehuis het veilige parkering en 'n rustige atmosfeer. Ons kan dit enige tyd aanbeveel.

Marilise V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Wonderlike gasvryheid.

Alles wat nodig is word in die eenheid voorsien.

Merita V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merita V

Gerieflike verblyf vir my en my 14 jarige seun tydens PMB MTB Festival vir 4 dae.

Ongelooflik tuis gevoel. Shirley doen meer as wat verwag word vir haar gaste.

Anro S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anro S

Ons het baie lekker geslaap.

Ontbyt was heerlik en gasvryheid uitstekend.

Berdine N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine N

Welcoming and pleasant stay

Shirley was very welcoming and we enjoyed our stay despite the load shedding. We were kept informed of the schedule and this helped. Lovely place.

Manus J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus J

Baie gasvry en waarde vir geld.

Ons het 10:30 pm by hul aangekom en is baie vriendelik ontvang.Baie netjiese blyplek en veilige parkering.

Elize H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Baie geniet, geen klagtes nie

Ons het baie lekker gekuier, goed geslaap, gasvryheid en vriendelikheid word waardeer, sal beslis weer daar oorbly!

Annabie E - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annabie E

Dit was heerlik, opreg vriendelike gasheer en gasvrou.

Ek kan Fountains gastehuis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neden-weg 9, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0b061e31fd1d1988d7d45af79759c8cc6dd2df38ef64278331d54968493b082d558cb699d5f52c4f032623cbc6a34b4689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.57674 30.35518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang