Fountains Self-Catering B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Ilana G - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
It was such a pleasure having you stay with us at Fountains B&B. We hope to see you again in the near future, Ilana.
Kind regards.
Shirley
Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Beste ooit.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Dankie Johan vir jou baie bedagsame resensie. Al was julle kuiertjie kort, was dit so aangenaam dat julle hier by my oorgebly het. Ek hoop julle het die tydjie saam met die familie geniet en dat ons julle weer hier by Fountains sal sien!
Julle was fantastiese gaste!
Elzanne V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly en Shirley was 'n fantastiese "host".
Tanya M - Jun 2023
Algehele gradering
Hospitality, friendly owner, very clean value for money.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Thank you, Tanya, for your kind words. We hope to see you at Fountains again in the near future.
Kind regards
Esme B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Ongelooflik skoon en netjies!
Lizanne H - Mrt 2023
Algehele gradering
Die beste B&B waarin ek nog ooit tuisgegaan het!
Lees meerFountains Self-Catering B&B se terugvoer
Goeie dag Lizanne, Dankie vir die baie positiewe resensie wat jy vir ons hier by Fountains geskryf het. Dit was so n groot plesier om julle hier by ons te huisves. Lizanne, jy het soveel gegee om seker te maak dat jou seun die beste kans het hier by die ASA , atletiek byeenkoms. Ons harte is almal seer toe hy beseer is. Ek hoop sy besering herstel mooi en dat hy gou weer op die been is. Soos ek gese het, aanhouer wen. Ons hoop dat julle weer eendag by ons sal kom bly.
Laat dit goed gaan, groete vir julle.
Leon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Goeie middag Leon, dit was baie aangenaam om die Atletiek mense hier by ons te he laas week. Ons was baie trots op die medaljes wat die deelnemers gewen het. Soos ek gese het, ons het wenners hier by Fountains.
Ek stem saam, as ons vol bespreek is, dan is die parkeering knap, veral met groot voortuie. Ek wens ek kon iets doen , maar ons het al geleer om dit te meester!. Ten minste is dit baie veilige parkeering en ook onder dak.
Geniet die res van die Atletiek seisoen en ek hoop julle verdien meer medaljes.
Jannie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Bevredigend.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
More Jannie, Ons het jou kuier hier by Fountains baie geniet. Ons hoop dat julle weer in die nabye toekoms by ons sal kom oorbly. Groete aan almal.
Shirley
Herman V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Goeie dag Herman,
Dit was vir ons n voorreg om julle hier by Fountains te huisves. Dankie vir jou gawe woorde en ek hoop julle kry 'n tydjie om gou weer hier by ons te kuier.
Baie groete,
Shirley
Marietjie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik maak van Fountains Self-Catering B&B.
Jurgens V - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Good day Jurgens, Thank you for you kind review, we hope to have you staying at Fountains B&B again in the near future.
Kind regards
Shirley
Jacqueline R - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly people, neat and clean.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Thank you for your kind comment Jacqueline. We hope to accommodate you and your family again sometime soon.
Kind regards,
Shirley
Marlisa S - Jul 2022
Algehele gradering
Uiters gerieflik en skoon.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Dankie Marlisa. Dit was baie aangenaam om julle by Fountains B&B te ontvang. Ons hoop julle kry kans om weer by ons te kuier as baie aangename gaste !
Shirley
Freude K - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful and neat.
Rochel C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Renier S - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Renier, Ons het dit so geniet om vir jou en die personeel by ons B&B tuis te he. Julle was gemaklike gaste en ons hoop ons sien julle gou weer in die nabye toekoms. Groete aan almal en n geseende veilige Kersfees vir almal.
Met ons beste wense.
Hans G - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan en geontbyt.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Ons het julle kuier by ons ook geniet, julle was fantastiese gaste. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Vriendelike groete
Shirley en Rob
Jana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable stay with great hosts.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Jana, It was lovely having you to stay with us at Fountains, and with such a good baby. We hope to see you again when you are passing through Petermaritzburg. Thank you for your kind comment.
Kind regards,
Shirley
Charmaine H - Sep 2018
Algehele gradering
Regtig aangenaam met vriendelike diens en heerlike maaltye.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Charmaine, ons het julle kuier by ons geniet en ons sien uit na julle volgende kuier by ons
Baie groete aan almal.
Handre T - Jul 2018
Algehele gradering
Wat 'n lekker ondervinding! Dit is baie goed ingerig. Daar is alles wat jy benodig as jy weg van die huis af is.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar Una, ons het dit geniet om julle by ons tuis te hê. Ons hoop ons sien julle weer gou by Fountains. Groete vir almal.
Marilise V - Apr 2018
Algehele gradering
Fountains Self-Catering B&B is netjies en gerieflik geleë.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Dit was fantasties om jou weer by Fountains te sien Marilise. Dankie vir jou review, ons hoop om jou gou weer te sien.
Douglas C - Mei 2016
Algehele gradering
Exceptional.
Fountains Self-Catering B&B se terugvoer
Thank you to you and Douglas for spending special time with us during your visit from New Zealand. You were fantastic guests and we certainly hope to see you again. Keep in touch
Much love. Shirley and Rob
Elma M - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Marilise V - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Merita V - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir my en my 14 jarige seun tydens PMB MTB Festival vir 4 dae.
Anro S - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
Berdine N - Feb 2015
Algehele gradering
Welcoming and pleasant stay
Manus J - Jan 2014
Algehele gradering
Baie gasvry en waarde vir geld.
Elize H - Apr 2013
Algehele gradering
Baie geniet, geen klagtes nie
Annabie E - Mrt 2013
Algehele gradering
Dit was heerlik, opreg vriendelike gasheer en gasvrou.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neden-weg 9, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang