Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Koffie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Four Koffie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilma O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Fantasties.

Ons kuier by Four Koffie was fantasties. Dis so rustig en stil. Mens ontspan en rus lekker uit. Alles is daar wat jy nodig het, skoon netjies en mooi. Gaan beslis weer kom besoek.

Elanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie B

Pragtige huisie in Fouriesburg.

Goeie basis om Fouriesburg en omgewing te verken. Die huisie het alles wat mens mag nodig kry, alles was baie skoon en netjies.

Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Voel soos lekker bederf met al die aandag aan detail.

Ons het 1 aand oorgeslaap, en dit vreeslik baie geniet. Hulle doen so baie moeite om mens se verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak, met paneelverwarmers, elektriese komberse, hout vir die kaggel, koffie, tee, melk, beskuit. Dit het gevoel soos bederf om daar te bly!

Erna L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Tien uit tien!

Rustige en gemaklike oorblyplek. Alles wat nodig is, is daar, en nog meer.

Alta W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta W

Heerlik en rustig.

Alles was netjies en skoon.

Paul S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Four Koffie is 'n heerlike belewenis. Jy kan rus.

Four Koffie is 'n heerlike huisie om in te bly. Die antieke atmosfeer laat jou sommer van die begin af tuis voel. Die eenheid is baie goed toegerus. Die tuinspasie laat jou sommer asemhaal. Die buite braai onder die lapa asook die boma is regtig 'n ontspanne omgewing om van die stadsgewoel te vergeet. Ek het die afwesigheid van 'n TV en data baie waardeer!

Pieter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie lekker.

Baie baie lekker, rustig en ontspannend. Vriendelik en hulpvaardig. Sal moet aandag gee aan beide beddens asb.

Mari-lize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-lize M

Rus en vrede vir 'n moeë lyf.

Ons het heerlik gebly. Lekker gerus. Die huisie het alles wat jy nodig het. Jasper en Jazmyn was in hulle skik met 'n groot erf om te ondersoek. Baie dankie vir die vars groente en my konfyt vir my verjaarsdag. Dit was 'n heerlike verrassing.

Christo H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Wonderlik.

Die verblyf was wonderlik met als wat mens nodig het en nog meer. Gasvrou gaan uit haar pad uit om dit wonderlik te maak.

Gary S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Fantasties, die perfekte kuierplek.

Ons het dit baie geniet. Die huisie is perfek vir 'n klein gesin of twee pare. Netjies, skoon, alles wat benodig word, is daar en alles werk. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Anzel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Heerlik gekuier, pragtige plekkie.

Ons oorbly by Four Koffie was heerlik, gemaklik en baie netjies. Die huis het alles wat nodig is en nog meer. Daar was soveel attention to detail. Met aankoms was Ltie so gaaf om die heaters in die huis vir ons aan te sit met die koue, sy was baie vriendelik en behulpsaam — baie dankie daarvoor. Ons diere kinders het dit net so geniet. Ons sal beslis weer teruggaan.

Arno L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno L

Baie lekker gebly!

Baie vriendelike en behulpsame mense! Alles is baie goed georganiseerd! Baie dankie!

Monique L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Lovely, short stay.

Great stay, very central and within walking distance of restaurant and amenities. House fully equipped for all our needs. Will definitely recommend it.

Cheré-lee F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheré-lee F

Lekker wegbreek om te ontspan.

Goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Jané C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané C

Dit was kort, maar baie lekker.

Ons was daar gewees vir 'n troue. Dit was baie lekker. Die verblyf was regtig baie netjies en waarde vir jou geld. Sal definitief weer gaan.

Carla D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Will definitely be back.

Great place for a breakaway. In town but very private. Lovely place with so many little extras, made us feel quite special.

Martin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Secluded little stone house with great charm.

Thanks so much. Well appointed. Great host, checking in with us before we even got there. With shuttle it worked great for the Clarens Beer Festival. Or any other time!

David D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Most enjoyable. Well looked after. Extras supplied to survive load shedding.

A most enjoyable stay, with all the necessary amenities and big extras such as a lockup storeroom for bicycles. Well located to visit sites in the Eastern Free State.

Carlo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V

Heerlike stil plekkie en so mooi toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Huis was netjies en skoon en voel soos jou eie huis. Ons het dit baie geniet.

Cisca P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P

Heerlik rustig, gemaklik en vriendelik.

Die huis was toegerus met alles wat mens kan benodig en self meer. Ons is net jammer ons was vir so 'n kort rukkie daar. Dit was 'n heerlike uitspanplek.

Kogila T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kogila T

A pleasant stay, comfortable and very well equipped kitchen and toiletries.

Great location, well equipped cottage. It was good to have a person checking in with us regularly. Enjoyed the lovely surprises. Locking and opening gates is a hassle and can be upgraded. With the rain, a leak was noticed, which if repaired makes it a great stay. Thyme restaurant was a great find, within walking distance of the cottage. Great backup to mitigate for no water and power.

Hannes D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Knus huisie met mooi tuin.

Die sandsteenhuis met kaggel is die perfekte wegbreek vir 'n winternaweek.

Neels K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Perfekte oornag op pad na Lesotho.

Marianne was baie vriendelik en hulpvaardig. Het ons vooraf ingelig oor die beste roets om te neem gegewe die huidige toestand van ons paaie. Die verblyf is goed toegerus en omgewing is baie rustig. Sal beslis enige tyd aanbeveel.

Andre P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Rus en vrede.

Ons is fantasties behandel vandat ek die bespreking gemaak het. Die gasvrou was altyd beskikbaar en baie hulpvaardig. Die verblyf was silwerskoon en het alles waaraan jy kan dink. As jy op soek is na rus vir jou siel, of 'n basis om Fouriesburg en omgewing te verken, kan ek met graagte hierdie plek aanbeveel.

Elizmari B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmari B

Baie netjiese en gerieflike plekkie.

Four Koffie het uitstekende diens gelewer en bied 'n rustige plekkie waar mens kan kuier. Die huisie was toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê vir 'n vinnige of lang kuier. Ek sal hulle sterk aanbeveel as jy Fouriesburg of naby geleë areas wil besoek.

Rialda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Uit die boonste rakke!

Die diens is fantasties, ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Die gastehuis is pragtig. Dit was 'n plesier om daar te bly en sal dit vir seker vir enigiemand aanbeveel.

Kumi H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumi H

Wonderful stay.

Lovely and charming accommodation.

Hilma G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilma G

Pragtige klipsteenhuis met alles wat nodig is.

Pragtige klipsteenhuis, ten volle toegeruste kombuis en geriewe.

Hendriette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette G

Vreedsaam en rustig.

Vinnige kuier by Four Koffie. Baie rustig en vreedsaam.

Pierre F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Oulike plek in ’n oulike dorpie.

Baie mooi en netjiese huis vol karakter. Goed geleë in die dorp.

E T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E T

Netjies en skoon.

Baie goed toegerus en sal weer kuier.

Frikkie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L

Baie lekker gebly.

Marianne het ons al welkom laat voel net na ons bespreking. Alles was baie duidelik uiteengesit.

Gustav P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P

Had a good time with our friends overall.

The mattress in the lower bedroom is worn out and should be replaced. Fireplace does not seal 100% and smoke escapes into house. Otherwise a very good experience.

Louis V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Juweel in die wonderskone Vrystaat natuurskoon.

Gerieflik geleë tussen al die belangrike dorpe Clarens, Ficksburg en Lesotho.

Marita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Rustige atmosfeer in 'n pragtige ou sandsteenhuis

Pragtig gerestoureerde sandsteenhuis met 'n lekker kuierstoep, boma en lekker braai area. Goed omhein, ons klein hondjies was veilig. Gasvrou het ons vooraf deurentyd op hoogte gehou en was baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorbly!

Richard S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Lovely homely cottage.

The yard is alive with birds. Lovely huge umbrella tree to lazy under. It's just what we needed irrespective of the cold front. The house is excellently equipped for those wintery breezes coming over from the mountain kingdom.

Francois R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Oornag in Fouriesburg, lekker stil en 'n goeie oorslaapplek.

Pragtige huisie, netjies skoon met alles wat nodig is. Lekker gebly.

Rickey H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickey H

Fantastiese, goed-ingerigte huisie.

Four Koffie is beter ingerig as wat mens kan verwag van enige selfsorg-huisie. Selfs die fynste klein detail is nie gemis nie,'n koekstaander op die tafel, waspoeier vir gaste en selfs muskietweerder vir die ongewensde "gaste". Die gasvrou het ons so mooi tegemoet gekom met 'n vroeër inklok en laat uitklok. Ons beveel Four Koffie ten sterkte aan. Die enigste klein ongerief waaraan dalk aandag gegee kan word is die beddens. Beide slaapkamers se beddens/matrasse is ongemaklik en voorkom 'n goeie nagrus.

Justine R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justine R

Stunning setting, clean neat and attention to detail.

Very friendly and helpful hostess, beautiful house and very comfortable we will definitely be back!

Jan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Fasiliteit baie goed ingerig, baie rustig veral die kuier om die vuur by die lapa.

Sal dit enige tyd aanbeveel, waarde vir geld.

Noel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel S

Enjoyable

A quaint, well-equipped and comfortable cottage. The owner was extremely helpful and friendly.

Gerda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D

Baie rustige klein dorpie.

Plek was baie netjies en ten volle toegerus. Lieflike groot badkamer, gemakliker kombuis, 2 slaapkamer, sitkamer en eetkamers. Stoep is heerlik. Daar is 'n boma en lapa met braai wat 'n entjie van die huis af is, nog op die perseel. Wat dit lekker maak is dat dit ten volle omhein is veral as jy met 'n hond reis. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Annemarie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Ontspannend.

Ideale langnaweek-wegkomkans.

Marietjie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Lieflike plek met alles wat jy nodig kan kry.

Lieflike plek met alles wat jy nodig kan kry vir 'n gerieflike en gemaklike kuier in die Oos-Vrystaat.

Yolanda H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Was n heerlike rustige aand met n heerlike nagrus

Mens het nodig om niks saam te vat behalwe jou kos en klere nie! Alles is ten volle toegerus vir n heerlike wegbreek.

Felicity J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J

Fantastic getaway from city life!

Clean and fresh. A lovely place to stay and they accommodated us with our furry friends. Loved the fire pit and of course the dishwasher made life easy.

Four Koffie se terugvoer

Thank you so much for coming to stay with us!

It was such a pleasure to have you and your fur babies come to visit. It's never fun to have to wash up when you're on holiday, hence the dishwasher!

Best Wishes,
Four Koffie

Four Koffie
Mandia N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandia N

Ons het net een aand gebly. Maar dit was heerlik. Sal vir seker weer daar kom oorslaap. Baie dankie Four Koffie.

Baie dankie aan Four Koffie se bestuur. Julle het ons baie mooi gehelp om in te boek. Geen lang stories gehad nie. Ons het baie lekker gebly. Stil en rustig. Ons sal vir seker weer daar kom bly in die toekoms.

Four Koffie se terugvoer

Hi Mandia,
So bly julle het die tydjie hier geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Four Koffie

Four Koffie
Melissa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Lovely stone cottage in a peaceful town.

We did not have to bring anything with us as the house had everything we needed (including a dishwasher). We really enjoyed our stay!

Four Koffie se terugvoer

So glad you enjoyed your time with us and that we could provide you with everything you needed, besides washing dishes when you're on holiday is rather nasty. Come visit us again soon.

Four Koffie
Carmen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

'n Huis weg van die huis!

Ons het baie lekker gebly by Four Koffie! Alles wat jy nodig sal kry is voorsien. Ongelukkig het dit heel naweek gereën toe ons daar was, maar die kaggel en warmkomberse het ons lekker snoesig gehou. Ons sal definitief weer kom bly!

Four Koffie se terugvoer

Dit is werklik 'n jammerte dat dit so baie gereen het terwyl julle hier was, maar ongelukkig wil die weer nie altyd saam speel nie! Nogtaans was dit net 'n plesier om seker te maak julle was warm genoeg in die koue.

Four Koffie
Albert T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Fantasties.

Netjies, vriendelik, stapafstand van die dorp, heerlik.

Four Koffie se terugvoer

Baie dankie, Albert.

Dit was lekker dat julle die plekkie so geniet het, kom kuier sommer weer gou-gou.

Groete
Four Koffie

Four Koffie
Tanya K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya K

Lekker ontspan.

Dankie, ons het baie lekker gekuier om die bonfire en hondjie net so lekker saam gekuier. Skoon en netjies met lekker spasie en veilig omhein vir die viervoetkinders.

Four Koffie se terugvoer

Ons is so bly jy het jou tyd by Four Koffie geniet! Kom bly sommer wee gou by ons.

Four Koffie
Annemarie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Oos-Vrystaatse landelikheid op sy lekkerste.

Ek het die plattelandse stilte en skone omgewing geniet. Die sandsteen kothuis is so pragtig opgeknap en versier. Lekker groot tuin en kuier- en onthaalarea.

Four Koffie se terugvoer

Baie dankie vir jou insetting Annemarie.
As dit is wat ek vir almal kan doen, het ek my doel beryk!!
Vriendelike Vrystaatse groete
Marianne

Four Koffie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpt1wLURWcbhKvtqrUVMbNZPsaTkwO54Nyc8oEbn61GVrjEHtg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 379 Berg Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.620866555149 28.21128232871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang