Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Koffie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wilma O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties. Ons kuier by Four Koffie was fantasties. Dis so rustig en stil. Mens ontspan en rus lekker uit. Alles is daar wat jy nodig het, skoon netjies en mooi. Gaan beslis weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Voel soos lekker bederf met al die aandag aan detail. Ons het 1 aand oorgeslaap, en dit vreeslik baie geniet. Hulle doen so baie moeite om mens se verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak, met paneelverwarmers, elektriese komberse, hout vir die kaggel, koffie, tee, melk, beskuit. Dit het gevoel soos bederf om daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige huisie in Fouriesburg. Goeie basis om Fouriesburg en omgewing te verken. Die huisie het alles wat mens mag nodig kry, alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Tien uit tien! Rustige en gemaklike oorblyplek. Alles wat nodig is, is daar, en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta W
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik en rustig. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Four Koffie is 'n heerlike belewenis. Jy kan rus. Four Koffie is 'n heerlike huisie om in te bly. Die antieke atmosfeer laat jou sommer van die begin af tuis voel. Die eenheid is baie goed toegerus. Die tuinspasie laat jou sommer asemhaal. Die buite braai onder die lapa asook die boma is regtig 'n ontspanne omgewing om van die stadsgewoel te vergeet. Ek het die afwesigheid van 'n TV en data baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie baie lekker, rustig en ontspannend. Vriendelik en hulpvaardig. Sal moet aandag gee aan beide beddens asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lize M
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Rus en vrede vir 'n moeë lyf. Ons het heerlik gebly. Lekker gerus. Die huisie het alles wat jy nodig het. Jasper en Jazmyn was in hulle skik met 'n groot erf om te ondersoek. Baie dankie vir die vars groente en my konfyt vir my verjaarsdag. Dit was 'n heerlike verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Wonderlik. Die verblyf was wonderlik met als wat mens nodig het en nog meer. Gasvrou gaan uit haar pad uit om dit wonderlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties, die perfekte kuierplek. Ons het dit baie geniet. Die huisie is perfek vir 'n klein gesin of twee pare. Netjies, skoon, alles wat benodig word, is daar en alles werk. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpt1wLURWcbhKvtqrUVMbNZPsaTkwO54Nyc8oEbn61GVrjEHtg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 379 Berg Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.620866555149 28.21128232871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang