Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Koffie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveranda met houtpilare is die perfekte plek vir gaste om hulle oggendkoffie of skemerkelkie te geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het sy eie kaggel en Franse deure wat na die tuin lei. Die tweede slaapkamer en die badkamer het elkeen 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n antiektafel en -stoele vir 6 gaste en die sitkamer het 'n paar unieke kenmerke en 'n smeulkoolstofie vir daardie koue winteraande.

Die tuin het 'n speelarea vir kinders, 'n grasdakboma met 'n ten volle toegeruste braai-area, en 'n aparte vuurput. Die perseel is heeltemal omhein en veilig. Buite die kombuis is daar 'n veilige toesluitkamer met 'n fietsrak teen die muur vir 4 fietse. Sportgereedskap, helms en ander goedere kan ook hier gestoor word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Wilma O
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons kuier by Four Koffie was fantasties. Dis so rustig en stil. Mens ontspan en rus lekker uit. Alles is daar wat jy nodig het, skoon netj...
Sien meer
Aug 2024
Elanie B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huisie in Fouriesburg. Goeie basis om Fouriesburg en omgewing te verken. Die huisie het alles wat mens mag nodig kry, alles was baie skoon en...
Sien meer
Jun 2024
Johan D
Gesin met tieners
5.0
Voel soos lekker bederf met al die aandag aan detail. Ons het 1 aand oorgeslaap, en dit vreeslik baie geniet. Hulle doen so baie moeite om mens se ver...
Sien meer
Jun 2024
Erna L
Saam met vriende
5.0
Tien uit tien! Rustige en gemaklike oorblyplek. Alles wat nodig is, is daar, en nog meer.
Mei 2024
Alta W
5.0
Heerlik en rustig. Alles was netjies en skoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Four Koffie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 379, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpt1wLURWcbhKvtqrUVMbNZPsaTkwO54Nyc8oEbn61GVrjEHtg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 379 Berg Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.620866555149 28.21128232871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang