Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Palms Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Yolandi H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

As ek meer sterre kon gee sou ek! Alles is perfek. Amazing verblyf, 5-ster gasvryheid, lekker ontbyt, netjies, ruim en gemaklike kamers. As ek meer sterre kon gee sou ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Yolandi, Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie. Hoop ons sien weer binnekort. Vriendelike groete Carina

David S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Uitstekende kwaliteitverblyf. Topgehalte diens en verblyf met alles wat jy sou verwag, uitmuntend netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Maristha Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te stuur. Ons waardeer dit en hoop om julle binnekort weer te akkommodeer. Hoop julle kan volgende keer ontbyt eet. Vriendelike groete Carina

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Gerieflik, rustige omgewing, netjies. Dit is maklik om te vind, bied vriendelike diens, die kamer is netjies en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Johan, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoering te gee. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Carina

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjies en skoon. Die kamer was baie netjies en skoon. Ontbyt was ook goed gewees. Ons het net 1 aand oorgeslaap, en dit was presies soos geadverteer. Dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Dirk Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die positiewe terugvoer aan ons te stuur. Hoop ons kan julle binnekort weer akkommodeer. Vriendelike groete

Adriana V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2020

Amazing. Die personeel is wonderlik, hulle laat jou tuis voel. Het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Adriana Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en ook dat jy moeite gedoen het om ons te evalueer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Vriendelike groete Carina

Joeninne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Vir seker van nou af ons blyplek as ons weer Kaap toe gaan. Netjies, pragtig ingerig en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang - die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Liewe Joeninne Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoer te gee. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Carina

Hantie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Lekker rustig en baie bederf. Die plek is pragtig en netjies. Carina is 'n uitmuntende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Hantie Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te gee.Ons waardeer dit opreg. Sien jou weer binnekort. Vriendelike groete Carina

Kevin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2019

Excellent place, will definitely return. Spacious room and bathroom (both shower and bath) with excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Four Palms Accommodation
Dear Kevin, Thank you very much for taking the time to send us such a positive review. We hope to see you and your family again in the near future. Kind regards Carina

Hr (sakkie) H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2018

Uitsonderlike waarde in Durbanville. Goed geleë, vriendelike diens, naby aan Tygervallei, en alom waarde vir geld. Die fasilitieite is goed, and sal beslis weer benut as ek in doe omgewing moet wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Four Palms Accommodation
Hi Sakkie Baie dankie vir jou moeite om terugvoer te gee en ook baie positiewe terugvoer, word waardeer. Groete Four Palms

Danny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Lekker geslaap, vriendelike mense en die beste ontbyt! Ons het heerlik hier gebly. Personeel is baie vriendelik en die ontbyt in die oggend is fantasties. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Four Palms Accommodation
Goeiedag Danny, Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee. Hoop ons sien julle gou weer! Groete Carina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoekpad 19, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoAA3InGaCjF24z5ZRA0V6LBiuaA8KXUU7uw27loTbOSup4Pn21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 1) 18 5 1 5 19 Franshoek Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.850209 18.641181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang