Four Palms Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Yolandi H - Mei 2024
Algehele gradering
As ek meer sterre kon gee sou ek! Alles is perfek.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Yolandi,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit baie. Hoop ons sien weer binnekort.
Vriendelike groete
Carina
David S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteitverblyf.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Maristha
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te stuur. Ons waardeer dit en hoop om julle binnekort weer te akkommodeer. Hoop julle kan volgende keer ontbyt eet.
Vriendelike groete
Carina
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, rustige omgewing, netjies.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoering te gee. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Carina
Dirk L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Dirk
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die positiewe terugvoer aan ons te stuur. Hoop ons kan julle binnekort weer akkommodeer.
Vriendelike groete
Adriana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Die personeel is wonderlik, hulle laat jou tuis voel. Het 'n wonderlike tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Adriana
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en ook dat jy moeite gedoen het om ons te evalueer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Carina
Joeninne J - Feb 2020
Algehele gradering
Vir seker van nou af ons blyplek as ons weer Kaap toe gaan.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Liewe Joeninne
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons hierdie positiewe terugvoer te gee. Dit word opreg waardeer.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Carina
Hantie V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en baie bederf.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Hantie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om die positiewe terugvoer te gee.Ons waardeer dit opreg.
Sien jou weer binnekort.
Vriendelike groete
Carina
Kevin J - Des 2019
Algehele gradering
Excellent place, will definitely return.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Dear Kevin,
Thank you very much for taking the time to send us such a positive review. We hope to see you and your family again in the near future.
Kind regards
Carina
Hr (sakkie) H - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike waarde in Durbanville.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Sakkie
Baie dankie vir jou moeite om terugvoer te gee en ook baie positiewe terugvoer, word waardeer.
Groete
Four Palms
Danny B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap, vriendelike mense en die beste ontbyt!
Four Palms Accommodation se terugvoer
Goeiedag Danny,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee.
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Carina
Frans K - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en puik diens
Lees meerFour Palms Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Thabang N - Nov 2017
Algehele gradering
Excellent customer service and beautiful, neat place.
Marian S - Des 2016
Algehele gradering
Fabulous.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Dear Maria, Thnak you for taking the time to send us a review. We do appreciate this.
Kind regards, Carina and staff at Four Palms
Dalene D - Apr 2016
Algehele gradering
Teleurstellende ervaring.
Four Palms Accommodation se terugvoer
Hi Dalene
Baie dankie vir jou terugvoer en jammer vir die teleurstelling. Ons sal graag wil weet watter fotos nie ooreenstem met die werklikheid nie, aangesien dit een van die dinge is wat gaste juis vir ons se, dat die fotos op webblad lyk soos dit in werklikheid lyk.
Wat die kliente diens betref waarvoor jy ons 1 uit 5 gegee het, sal ons ook graag wil weet waarop spesifiek ons kan verbeter om dit vir toekomstige gaste 'n aangename ervaring te maak.
Vriendelike groete
Carina
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Wannie C - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Kobus D - Okt 2013
Algehele gradering
Die tipe gastehuis wat ons met vrymoedigheid kan aanbeveel.
Elana F - Sep 2013
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Franschhoekpad 19, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang