Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Four Seasons Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mark P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Rina and her husband were friendly and accommodating. Free WiFi, lovely view, clean.

Clean and neat, lovely view, free WiFi. Friendly hosts. I will go back anytime. Excellent stay.

Marcelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle J

Amazing, awesome, fantastic.

Will most certainly recommend it to family and friends. Hosts very friendly and welcoming from the time we arrived up until the time we said our goodbyes. An amazing place to rest and find yourself. Will consider Four Seasons our first choice should we venture down that way again.

Annette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Het heerlik gebly. Die gasheer- en vrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het lekker eetplekke en strande aanbeveel. Sal enige tyd weer daar bly. Die plek is presies soos die foto's aandui. Die dek was ons beste kuierplek. Die uitsig was wonderlik. Ons privaatheid was gerespekteer. Die sjerrie en sjokolade word opreg waardeer wat vir ons uitgesit was. Baie dankie Andre en Rina.

Renée V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée V

'n Baie aangename naweek in goed toegeruste geriewe.

Ons vriendelike gasheer en gasvrou het alles voorsien wat ons benodig het, met addisionele bederfies soos sjokolade en sjerrie. Die eenheid is smaakvol gemeubileer, alles is silwerskoon en in goeie werkende toestand en die uitsig is asemrowend. Ons sal terug wees!

Divan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Pragtige plek vol liefde. Sal beslis weer daar oornag.

Hulle sien ons beslis weer.

Daniel Y - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Y

Amazing views, very friendly hosts.

Hosts were very welcoming, accommodation was fully kitted out with everything we needed, comfy beds, clean white covers, amazing views and close to all attractions, Knysna, Wilderness ect.

Jan Hendrik D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik D

Lekker gerieflik. Mooi uitsig. Baie netjies. Vriendelike, gasvrye spontane mense!

Baie gasvrye mense! Baie lekker gebly by Oom André en Tannie Rina. Goed en mooi hartige mense! Dieuitsig uit die kamers uit is besonders .Die berge met die sonsopkoms is iets om te beleef. Dit was besonders! Baie baie dankie!

Claudene R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudene R

Fantastiese verblyf.

Ons het verblyf so geniet, mooiste uitsig, skoon, netjiese verblyf. Ons is so bederf deur Andre en Rina, heerlikste skons gekry net voor ons vertrek, vriendelikste mense, baie dankie vir als, ons wil vir seker weer kom oorslaap by Four Seasons Guest House.

Esmé J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J

Stil area, pragtige uitsig, baie netjiese plek.

Ons het baie lekker by Four Seasons Guest House gebly. Dit is in 'n stil area geleë en het 'n pragtige uitsig as mens op die deck sit. Alles was baie mooi en netjies binne die huis. Baie vriendelike eienaars wat mens dadelik laat welkom voel het. Sal dit beslis aanbeveel.

Peet S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Fantasies!

Fantasies! Beste beskrywing.

Carla P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Pragtige uitsig.

Wat 'n wonderlike verblyf. Ons het dit baie geniet.

Janine F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Four Season is 'n pragtige eenheid met 'n groot stoep wat oor die Grootbrak-rivier uitkyk. Die huisie is netjies met alles wat jy benodig in 'n selfsorgeenheid. Die kinders was veral mal oor die swaai op die stoep. Rina maak ook seker dat jy welkom voel met 'n bottel wyn, beskuit en sjokolade op die huis. Sy het ons een oggend sommer verras met vars gebakte skons!

Marianne H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H

Asemrowende uitsig en pragtige, ultra netjiese verblyf.

Andre en Rina was die perfekte gashere en het ons onmiddellik welkom laat voel. Die verblyf is nuut, pragtig en ultra-netjies. Ons sal die Four Seasons Guest House voorstel vir enige paartjie/gesin wat 'n wegkomkans soek in 'n omgewing wat ten volle toegerus is en 'n pragtige uitsig het. Die buitenste stoepgedeelte is groot en kyk uit oor die see, Groot-Brakvallei tot en met die berge - dis asemrowend. Andre en Rina het ook talle klein bederfies vir ons gehad. Ek sal nie die aap uit die mou laat nie, gaan kyk gerus self.

Michael K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Amazing view and the peace and quiet which surrounds it.

Absolutely an amazing little place, just what you require to switch off, and the complimentary wine and charcoal was a nice touch to get the weekend started.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike uitsig in 'n rustige omgewing.

'n Absolute wonderlike plekkie waar jy net kan afskakel en die komplimentêre wyn en houtskool was heerlik om die naweek mee af te skop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marius N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Uitstekend.

Verblyf is baie netjies en baie goed toegerus. Rina en André is baie gasvry en het ons sommer met ontbyt verras. Wonderlike mense en verblyf!

Yeshodah B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yeshodah B

Wonderful hosts and stunning atmosphere.

View from the deck is beautiful. Perfect place for business or pleasure. Neat and spacious. Lovely for entertaining.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gashere en pragtige atmosfeer.

Uitsig vanaf die dek is pragtig. Ideale plek vir besigheid of plesier. Netjies en ruim. Lieflik vir vermaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Vreeslike vriendelike hartsmense!

Dis 'n lieflike gastehuis, baie netjies en mooi! Rina en Andrè gaan uit hulle pad uit om mens tuis te laat voel! Hulle is fantasties en die plek is so lekker geleë en mooi! Ons gaan vir seker weer besoek!

Chris Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Van alle plekke in 3 jaar se besoek was dit net totaal fantasties!

Die gasvryheid en warm ontvangs het die atmosfeer geskep. Die gasvrou Rina en haar man Andre het vanaf ons instap, ons tuis laat voel. Klein spesiale dinge wat hul doen wat nog nooit by enige ander plek gedoen was het in ons harte die warmte en liefde van 'n huis en gesin laat beleef. Dis mense van die goeie ou dae toe mens nog mens was. Beveel 200% aan.

Liezel S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Ongelooflik.

Ons is 'n klein gesinnetjie van drie mense wat regtig elke oomblik van die verbly geniet het. Die gastehuis is skoon en netjies en voorsien aan regtig alles wat nodig is, selfs 'n pragtige uitsig. Ons het veilig gevoel en die eienaars van die gastehuis, Andre en Rina, is uiters vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om mens welkom te laat voel. Ek kan verseker die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat wil kom en gaan soos hulle wil en in vrede hulle vakansie geniet.

Chris M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

5 stars is not enough to describe these amazing hosts and venue, it should be 10 stars!

From the moment we drove up the driveway, where we were welcomed by the most gracious hostess, Rina and ushered into the most beautiful, well appointed and equipped apartment, with the most amazing views overlooking the lakes of Groot Brak River. We were in the area, as we were exhibiting a classic car at the George Motor Show.Not only did Rina and her husband offer us a garage to store our classic car overnight, but Andre set up a car wash facility for us. The accommodation was 10 star, and the welcome was unequalled by any Accommodation facility I have ever stayed in. Rina and Andre were the best hosts I have ever encountered and I know that their unit will be very popular. The area is 100% safe and the position is very convenient for exploring the garden route. I cant wait to go back just for a relaxing time, with the most awesome hosts.

Herman D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Dit is een van daardie plekke wat jy wens jy hoef nie so gou weer huis toe te gaan nie. Die tuin is met liefde versorg en die dekor kom uit 'n passievolle hart. Rina en Andre laat mens so welkom voel en die verrassing die een oggend is met soveel sorg voorgesit. Nodeloos om te sê, maar die plek is ruim, skoon en netjies - niks is uit sy plek nie. Met die ligging teen die kop het mens die wonderlikste uitsig oor die lagoon. Baie dankie vir julle gasvryheid - ons kom gou weer!

Four Seasons Guest House se terugvoer

Duisend dankies vir die mooi terugvoer!

Four Seasons Guest House
Andrea D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Pragtige, ruim loft wat alles bied wat 'n mens benodig met baie ekstras wat dit goeie waarde vir geld maak.

Die verblyf is lig, ruim, baie goed toegerus en uiters skoon en netjies. Die dekor is pragtig en Rina se skilderye rond dit mooi af. Die groot patio wat 'n wonderlike uitsig bied, asook 'n swaai vir die kinders was 'n groot bonus. Rina en André het aan alles gedink om dit so gerieflik moontlik te maak vir die beoeker soos vuurmaakbenodigdhede vir die Weber, heerlike beskuit en melk in die yskas. Die bykomende bederfies wat ingesluit het 'n bottel wyn en vars kruisementblare in die yskas en sjokolade en Muskadel vir nagereg was 'n welkome gesig na 'n lang dag op die pad. Die laaste oggend is ons bederf met varsgebakte muffins voor ons vertrek. Baie dankie André en Rina. Ons sal graag eendag terugkeer!

Sharon R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Amazing.

Welcoming, friendly, safe.

Megan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

Ongelooflik mooi uitsig en stunning, dierbare mense wat die gem van 'n huis besit.

Ons het die lekkerste tyd by Four Seasons Guest House gehad met die mooiste uitsig en die oulikste mensies wat die huis besit. Ons het van die begin af welkom gevoel, dit was asof ons almal mekaar al vir jare ken en dat ons nie net hulle plekkie uitgehuur het nie. Die woonstel waarin ons gebly het, was so moderne en alles was so skoon. Ons sal definitief weer teruggaan, dit was amazing.

Four Seasons Guest House se terugvoer

Aaaah dankie julle!! X

Four Seasons Guest House
Geneva H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneva H

Baie mooi plek en mooi uitsig

Four Seasons Guest House is 'n wonderlike plekkie, rustig, mooi uitsig netjies en skoon. Die foto's wat op gesit is van die plek lyk presies dieselfde. Die eienaars van die plek is baie vriendelik en hulle laat jou tuis voel in die "smart" plek. Ek sal enige tyd weer gaan. Baie dankie Rina, sien gou weer.

Hannetjie A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie A

Uiters netjies en skoon met alles wat ons wou hê.

Mnr en Mev Oosthuizen gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel en hul plek is uiters netjies en pragtige decor met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Kyle M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle M

Amazing!

As we got there we felt at home and it was so amazing, the place. And to Rina and her husband for being so kind and great hosts. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik!

Toe ons daar aankom het ons so tuis gevoel en dit was so lekker. Dankie aan Rina en haar man vir jul gasvryheid. Sal beslis terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Four Seasons Guest House se terugvoer

Thank you.

Four Seasons Guest House
Darius V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

Bitter mooi plek met oulike mense.

Was baie lekker. Sal definitief weer daar gaan woon.

Four Seasons Guest House se terugvoer

Dankie julle.

Four Seasons Guest House
Dr Dawid V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Dawid V

Netjiese verblyf, vriendelike eienaars.

Eienaars is baie gasvry. Akkommodasie is skoon en netjies met 'n mooi uitsig.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Werf-straat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MjA3YWQ4LTIzMDItNGUxNS1iYzAxLTEzNjAzMjY3MTU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 29 5 1 5 No. 4 De Werf Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055581659489 22.214478850365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang