Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four Seasons Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rina and her husband were friendly and accommodating. Free WiFi, lovely view, clean. Clean and neat, lovely view, free WiFi. Friendly hosts. I will go back anytime. Excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Amazing, awesome, fantastic. Will most certainly recommend it to family and friends. Hosts very friendly and welcoming from the time we arrived up until the time we said our goodbyes. An amazing place to rest and find yourself. Will consider Four Seasons our first choice should we venture down that way again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Het heerlik gebly. Die gasheer- en vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Niks was te veel moeite vir hulle nie. Hulle het lekker eetplekke en strande aanbeveel. Sal enige tyd weer daar bly. Die plek is presies soos die foto's aandui. Die dek was ons beste kuierplek. Die uitsig was wonderlik. Ons privaatheid was gerespekteer. Die sjerrie en sjokolade word opreg waardeer wat vir ons uitgesit was. Baie dankie Andre en Rina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renée V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

'n Baie aangename naweek in goed toegeruste geriewe. Ons vriendelike gasheer en gasvrou het alles voorsien wat ons benodig het, met addisionele bederfies soos sjokolade en sjerrie. Die eenheid is smaakvol gemeubileer, alles is silwerskoon en in goeie werkende toestand en die uitsig is asemrowend. Ons sal terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Pragtige plek vol liefde. Sal beslis weer daar oornag. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Amazing views, very friendly hosts. Hosts were very welcoming, accommodation was fully kitted out with everything we needed, comfy beds, clean white covers, amazing views and close to all attractions, Knysna, Wilderness ect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Lekker gerieflik. Mooi uitsig. Baie netjies. Vriendelike, gasvrye spontane mense! Baie gasvrye mense! Baie lekker gebly by Oom André en Tannie Rina. Goed en mooi hartige mense! Dieuitsig uit die kamers uit is besonders .Die berge met die sonsopkoms is iets om te beleef. Dit was besonders! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fantastiese verblyf. Ons het verblyf so geniet, mooiste uitsig, skoon, netjiese verblyf. Ons is so bederf deur Andre en Rina, heerlikste skons gekry net voor ons vertrek, vriendelikste mense, baie dankie vir als, ons wil vir seker weer kom oorslaap by Four Seasons Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Stil area, pragtige uitsig, baie netjiese plek. Ons het baie lekker by Four Seasons Guest House gebly. Dit is in 'n stil area geleë en het 'n pragtige uitsig as mens op die deck sit. Alles was baie mooi en netjies binne die huis. Baie vriendelike eienaars wat mens dadelik laat welkom voel het. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet S
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Fantasies! Fantasies! Beste beskrywing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Werf-straat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MjA3YWQ4LTIzMDItNGUxNS1iYzAxLTEzNjAzMjY3MTU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense 29 5 1 5 No. 4 De Werf Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055581659489 22.214478850365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang