Four Seasons Guest House
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Werf-straat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Four Seasons Guest House is 'n asemrowende selfsorgwoonstel wat in 'n plaashuis-styl getooi is. Dié woonstel skuil tussen George en Mosselbaai op die Tuinroete en bied fantastiese meer- en berg-uitsigte.
Die moderne Four Seasons het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat albei koningingrootte-beddens het. Daar is 'n driekwartbed in die oopplan-sitkamer. Kraakvars, wit linne nooi jou om lekker uit te rus. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het lugversorging en 'n lessenaar.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en die nodige eetgerei. Gaste kan heerlik op die houtdek (12 m x 5 m) ontspan en hul aan die pragtige sonsondergang verkyk. Parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar en daar is 'n aparte, direkte ingang. Die eiendom het ook sonpanele en WiFi.
Four Seasons is naby verskeie gholfbane in Mosselbaai geleë. Oubaai-gholfbaan en Fancourt in George is ook net om die draai. Die 20 km tussen dié gastehuis en George-lughawe kan sommer in 'n japtrap afgelê word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- De Werf-straat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Four Seasons Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Werf-straat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang