Four Seasons Selfsorg Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Gerlan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rochelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Jacqueline C - Apr 2023
Algehele gradering
Dis outyds, donker, vuil en grillerig. Glad nie goed instandgehou nie.
Pierre G - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Beste Pierre,
Ek is baie bly U het lekker gebly by ons.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete
Gerlan
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Bonita W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker. Ons het dit baie geniet.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Best Mev Williams
Ons is so bly dat U julle tyd by ons geniet het. Dit is altyd lekker om te hoor het dit geniet.
Ek hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Gerlan
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik, uniek, ruim, besonders.
Gerda E - Jul 2021
Algehele gradering
Al wat ons nodig het.
Robin V - Aug 2020
Algehele gradering
Best place to be in winter with the fire going.
Lees meerErwin W - Okt 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, die buite area is pragtig met swembadjie wat 'n ontspannende atmosfeer skep.
Kenneth K - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebraai en die tuin was baie mooi en netjies.
Lian L - Feb 2020
Algehele gradering
Okay accommodation, poor client communication and overall experience.
Lees meerSadiyah R - Feb 2020
Algehele gradering
Very unpleasant.
Christo J - Sep 2019
Algehele gradering
Verrassend aangenaam!
Esmeralda J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was regtig 'n netjiese, mooi plekkie. Sal definitief weer gebruik maak van Four Seasons. Mooi en veilig.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die Terugvoer.
Ons is vreeslik bly julle het dit geniet.
Sien uit op jul volgende kuier.
Groete
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Karl Heinz P - Des 2018
Algehele gradering
Quaint, pretty, serene, simply excellent.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good morning Karl
Thank you.
Always good to get feedback from the guests.
I appreciate your time to write a review.
Hope to see you again soon.
Regards
Judith
Linnaea B - Nov 2018
Algehele gradering
They went out of their way to help us settle and carried our luggage up the stairs.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good afternoon Linnaea,
Thank you for the feedback on our accommodation.
I really appreciate your time to write about the stay at our Guest House.
I hope to see you soon and for a longer period.
Enjoy the holidays.
Kind regards,
Judith
Karel I - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Lees meerFour Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeiemore Karel,
Dit word opreg waardeer dat u terugvoering gegee het oor u verblyf. Dit sal 'n plesier wees om u weer te akkommodeer.
Hopelik sien ek u binnekort weer hier by Four Seasons in on pragtige dorp.
Vriendelike groete
Judith
Johan F - Okt 2018
Algehele gradering
Vol punte vir Four Seasons.
Lorraine B - Aug 2018
Algehele gradering
The accommodation is very good and very attractively furnished. It is a very good place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was baie goed en mooi gemeubileer. Dit is 'n goeie plek om te bly.
Ons verblyf was goed, dit was maklik om te vind en die beddens was gemaklik. Ons het alles gehad wat ons benodig. Dit was ruim en smaakvol versier. Die ligging is pragtig met die berge in die agtergrond. Dit was warm en knus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Lorraine,
Baie dankie dat u terugvoer gegee het oor jul akkommodasie by Four Seasons. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om u weer te sien.
Vriendelike groete,
Judith
Kristoff F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie stil en veilige gastehuis.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Kristoff,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Altyd lekker om terugvoering van gaste te kry oor hoe hulle die verblyf gevind het.
U moeite en tyd word waardeer.
Vriendelike groete
Judith
Elize D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Beste Marelize,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer. Volgende jaar is daar mos weer 'n verjaardag, so ek hoop om julle weer te sien.
Ons beplan om een of ander tyd na julle wild te kom kyk. Dit sal waardeer word as jy vir my meer besonderhede van akkommodasie en wildritte kan laat kry.
Alles van die beste.
Vriendelike groete,
Judith
Michelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, knus plekkie met alle geriewe nodig!
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Michelle
Baie dankie vir u terugvoering, dit word altyd waardeer as gaste die tyd neem om terugvoering te gee.
Die Herfs eenheid waar u oornag het, is die enigste woonstel wat 5 persone, met gemak, kan akkommodeer.
Dit sal gaaf wees as u weer van ons akkommodasie gebruik sal maak.
Vriendelike groete
Judith
Elouise V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Elouise,
Baie dankie vir die terugvoering aangaande u verblyf.
Dit word baie waardeer.
Hoop om binne kort weer van diens te wees.
Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Judith
Cornel H - Jul 2018
Algehele gradering
Jy hoef nie verder te soek nie!
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Cornel,
Baie dankie vir die terugvoering aangaande u verblyf. Dit word opreg waardeer.
Hopenlik besoek u ons pragtige dorp Ceres gou weer en maak weer van ons akkommodasie gebruik.
Vriendelike groete,
Judith
Jannie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en verblyf skoon en netjies.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Jan
Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Nogmaals baie dankie.
Groete
Judith
Isabel L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Isabel,
Dit word opreg waardeer dat u vir ons terugvoering gegee het oor u verblyf.
Hoop om u in die nabye toekoms weer van akkommodasie te voorsien.
Vriendelike groete,
Judith (Bestuurder)
Stef D - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Lidia,
Baie dankie dat u terugvoering gegee het oor u verblyf by Four Seasons.
Dit word baie waardeer en ons hoop om u binne kort weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Judith
Veronica C - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was soos 'n oase in 'n woestyn! Baie dankie.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie more Veronica,
Baie dankie vir die terugvoering oor u verblyf.
Dit word opreg waardeer
Geniet die week en ek hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Judith
Laurie P - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike waarde vir geld verblyf.
Carine L - Apr 2018
Algehele gradering
Good option for a one night pit stop.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie opsie vir oornagverblyf.
Het in die Summer-kamer gebly. Dit was baie skoon en netjies en het aan basiese behoeftes voldoen. Lieflike tuin agter en veilige parkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good afternoon Carine,
Thank you for the feedback, we really appreciate it.
We hope to see you again.
Enjoy the day.
Kind regards,
Judith
Ronelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Charming place with lovely back yard and pool.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good afternoon Ronelle,
Thank you for feedback on Four Seasons accommodation.
Hope to see you in summer again when the garden is back to normal with flowers and lovely green grass.
We pray for lots of rain in Winter.
Kind regards
Judith
Lucia P - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam, rustige omgewing, goeie diens.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Lucia
Dit word opreg waardeer dat u terugvoering gegee het oor die akkommodasie.
Dit sal 'n plesier wees om u weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Judith
Marietjie B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en gerieflik ingerig.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie naand Marietjie
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer die moeite.
Hoop om u weer van akkommodasie te voorsien in die toekoms.
Alles wat mooi en goed is word u toegewens.
Vriendelike groete,
Judith Bruwer
Keith D - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en waarde vir geld.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Keith,
Baie dankie dat u so vriendelik was om terugvoering te gee in verband met met die akkommodasie hier by Four Seasons. Ons waardeer dit baie en hoop om u binnekort weer te ontvang
Vriendelike groete,
Judith
Cobus D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die middedorp.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Cobus
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word altyd waardeer as gaste laat weet hoe hulle die verblyf by Four Seasons gevind het.
Goed om te hoor julle het die kuier hier by ons geniet. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Judith
Jessica K - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goeie geriewe beskikbaar, baie netjies, lekker naweek wegbreek van die stad se geraas.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Jessica,
Baie dankie vir die terugvoering dit word waardeer.
Dit sal lekker wees om julle weer te akkommodeer en hopenlik bly julle dan langer.
In ons pragtige dorp.
Vriendelike groete,
Judith
Lesley C - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good afternoon Lesley
Thank you for the feedback
Hope to see you again
Regards
Judith
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Azel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies. Veilig. Stil.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie more Azel
Baie dankie vir u terugvoering.
Wat die melk betref is ek seker dat u sal verstaan dat ons akkommodasie selfsorg is en ons dus nie vars melk voorsien nie. As dit vooraf aangevra word kan dit gereël word
volgens die gaste se behoefte. Wat die toiletpapier aan betref, sou dit gewaardeer word as u net die probleem kom aanmeld het.
Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Judith
Ceryllene S - Des 2017
Algehele gradering
Gaan definitief weer terug. Heerlik!
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Ceryllene,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word waardeer. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Alle voorspoed aan jou en jou familie vir 2018.
Vriendelike groete
Judith
Chanell D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plekkie! Lekker baie bome en die oulikste tuin om in te kan ontspan. Waarde vir geld!
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is 'n plesier om te hoor u het dit geniet om by Four Seasons te oornag Chanell.
Hopenlik sien ons julle gou weer.
Vriendelike groete,
Judith
Robin V - Jul 2017
Algehele gradering
I would really love to visit Ceres again.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Good morning Robin,
Thank you for the feedback.
We hope to see you again.
Enjoy the weekend.
Regards, Judith.
Edward E - Jun 2017
Algehele gradering
Loved the big fireplace and very neat and spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal oor die groot kaggel en baie netjies en ruim.
Netjies, lekker kaggel langs die bed, baie stil ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Edward, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Kom kuier gou weer. Vriendelike groete, Judith. Bestuurder
Moller G - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n aangename ongewing.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeiemiddag Moller,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering dit word opreg waardeer.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Judith
Pieter D - Jun 2017
Algehele gradering
Goeie kliëntediens.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeiemore Pieter
Dankie vir die terugvoering.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Geniet die naweek.
Vriendelike groete, Judith.
Peter K - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die terugvoering.
Soos u kan verstaan is VARS melk 'n probleem om te voorsien.
Nogtans kan dit voorsien word as die gaste by bespreking daarvoor vra.
Teen addisionele koste kan ons dan die hoeveelheid soort melk wat benodig word
vir die gaste aankoop en in die yskas plaas.
Vriendelike groete
Judith
Gerhard S - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie more Gerhard,
Baie dankie vir u terugvoering.
Vriendelike groete,
Judith
Zylia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies. Maar vir die prys is daar geen ekstras nie.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Anel K - Jun 2017
Algehele gradering
Oulike, cosy plekkies.
Four Seasons Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Anel,
Baie dankie, alle insettings is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Judith
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staff-singel 2A, Ceres, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang