Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourfields

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige plekkie wat alles bied wat jy nodig het. En meer! Ons het heerlik gebly in hierdie goed toegeruste huisie met sy pragtige omgewing. Die kaggel en elektriese komberse was baie welkom in die ysige weer. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en was vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n heerlike wegbreek en het werklik gevoel soos "home away from home." Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaika-weg, Fourfields-landgoed, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa450526592189ead54529390640369300e6a42f55c7d39a7cdb2af16152f7b924156be0517bedc573282e201349419a6bd69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Gaika Road Fourfields Estate 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.5720674 26.9208338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang