Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fouriesburg Country Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Paula H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gerieflike verblyf. Vriendelike personeel! Heerlike kos! Sal weer kom. Wonderlike tyd gehad! Baie gerieflike kamers. Vriendelike personeel. Heerlike kos! Kuier altyd lekker in Fouriesburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Lovely rooms with great facilities. A lovely, cosy place with super friendly hosts. Facilities are clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige hotel wat jou terugvoer in tyd! Heerlike kos en baie stylvolle kamers! Heerlik gebly! Dit is 'n riem onder die hart oor hoe mooi 'n plekkie wat jou terugvoer in tyd bewaar word! Die kos was heerlik! Die hele dorp se mense is vriendelik en gasvry! Dorpie so netjies! Watertonnels en Destiny Castle was 'n belewenis! Ons sal definitief weer terugkom om res van natuurskoon te kom ontdek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige mooi omgewing. Fouriesburg Country Inn kan ons definitief aanbeveel. Kamers is skoon en netjies. Die hotel se kos is ook puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil V
1 nag
4.2
Apr 2024

Die noodsaklike is daar. Enige hotel/gastehuis behoort moerkoffie in die kamer te hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlike kamer en kos en vriendelike gasvryheid. Ons het vir 2 nagte in die Fouriesburg Country Inn - losstaande huis gebly in een van die luukse kamers. Dit was baie netjies en skoon en alles binne-in die kamer het ooreengestem met die fotos en advertensie. Die gaste in die ander kamers was stil en rustig. Dit was lekker om 'n stoep te hê om op te kuier. Ons het etes in die hotel geniet en dit was uitstekend! Twee van die hoofvenster se blinders kon ongelukkig nie ooptrek nie, want hulle was stukkend. Naby ons kamervenster in die straat was 'n groot lawaai elke aand en een aand tot diep in die vroeë oggendure. Dit was ongelukkig baie steurend en moeilik om rustig te kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Diens is vriendelik en persoonlik. Markus, die bestuurder se sorg en diens was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie geniet, pragtige omgewing en fasiliteit. Ons het ons kuier regtig geniet, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies, restaurant baie goed en kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Strauss O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Bring die vanmelewe terug. Outydse gasvryheid met grasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Rustic inn. Lovely old sandstone building and restaurant. Picturesque surroundings. Off the beaten path.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 17, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3dcbba2415f3aa5b2eeb0b49a7a248f50a6b8fdfe01262869f08bca8c10345a5a8f5cb599cea95e1ee31a40cb6ba2186468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 17 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.622234389732 28.206009560426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang