Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fouriesburg Country Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 41 resensies vir Fouriesburg Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Paula H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

Baie gerieflike verblyf. Vriendelike personeel! Heerlike kos! Sal weer kom.

Wonderlike tyd gehad! Baie gerieflike kamers. Vriendelike personeel. Heerlike kos! Kuier altyd lekker in Fouriesburg.

Luke K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke K

Lovely rooms with great facilities.

A lovely, cosy place with super friendly hosts. Facilities are clean and neat.

Paula H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

Pragtige hotel wat jou terugvoer in tyd! Heerlike kos en baie stylvolle kamers!

Heerlik gebly! Dit is 'n riem onder die hart oor hoe mooi 'n plekkie wat jou terugvoer in tyd bewaar word! Die kos was heerlik! Die hele dorp se mense is vriendelik en gasvry! Dorpie so netjies! Watertonnels en Destiny Castle was 'n belewenis! Ons sal definitief weer terugkom om res van natuurskoon te kom ontdek!

Lizette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Rustige mooi omgewing.

Fouriesburg Country Inn kan ons definitief aanbeveel. Kamers is skoon en netjies. Die hotel se kos is ook puik.

Neil V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil V

Die noodsaklike is daar.

Enige hotel/gastehuis behoort moerkoffie in die kamer te hê.

Marlena V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlena V

Heerlike kamer en kos en vriendelike gasvryheid.

Ons het vir 2 nagte in die Fouriesburg Country Inn - losstaande huis gebly in een van die luukse kamers. Dit was baie netjies en skoon en alles binne-in die kamer het ooreengestem met die fotos en advertensie. Die gaste in die ander kamers was stil en rustig. Dit was lekker om 'n stoep te hê om op te kuier. Ons het etes in die hotel geniet en dit was uitstekend! Twee van die hoofvenster se blinders kon ongelukkig nie ooptrek nie, want hulle was stukkend. Naby ons kamervenster in die straat was 'n groot lawaai elke aand en een aand tot diep in die vroeë oggendure. Dit was ongelukkig baie steurend en moeilik om rustig te kon slaap.

Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Diens is vriendelik en persoonlik.

Markus, die bestuurder se sorg en diens was besonders.

Ben V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Baie geniet, pragtige omgewing en fasiliteit.

Ons het ons kuier regtig geniet, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies, restaurant baie goed en kos was heerlik.

Strauss O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Strauss O

Bring die vanmelewe terug.

Outydse gasvryheid met grasie.

Maritza L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza L

Rustic inn.

Lovely old sandstone building and restaurant. Picturesque surroundings. Off the beaten path.

Thys C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Aangename verblyf, goed toegerus, netjies, heerlike kos.

Sal graag keuse van suite wil hê, mens wil graag relax en privaatheid hê, sonder rokers en dronklappe wat op die stoep reg voor jou kamerdeur sit en drink en rook. Kan nie eers die kamerdeur oopmaak nie.

Jacqueline V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Such a beautiful guesthouse.

The food was out of this world.

Greg P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Greg P

A quick stop over, comfortable and met requirements.

Very pretty little Inn. Staff were extremely friendly. Food was adequate although service was a little slow. Would stay here again.

Jan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Pragtige omgewing, stil, rustig en heerlike kos!

Baie dankie aan die eienaars, sien julle gou weer!

Marinda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Vriendelikste, mooiste, lekkerste plek

Ons het daar ingehobbel op 'n spaarwiel nadat 'n slaggat een van die motor se bande verwoes het. Ons is verwelkom met warmte en simpatie. Heerlik geëet in die restaurant, voor 'n lekker kaggelvuur. Maar dit was die volgende oggend op pad uit, dat die mense se groothartigheid my oorbluf het. Nadat dit duidelik was dat die wiel nie op Fouriesburg reggemaak kon word nie het die Country Inn se mense my bande se grootte gekyk (ek het nie 'n benul nie) vooruit gebel na Bethlehem om 'n plek te kry wat my kan help en gehelp met 'n roete waar die paaie in 'n beter toestand is. Wonderlike mense, geen wonder die plek is so pragtig nie, die mense se harte is in die regte plek. Ek wens ek kon 10 sterre gee!

Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker atmosfeer.

Ou hotel met 'n lekker atmosfeer.

Marietjie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Baie mooi en skoon. Mooi omgewing.

Was net 'n oorslaap, maar heerlik.

Vanessa M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M

Die verblyf was lekker en definitief die moeite werd om te besoek.

Fouriesburg Country Inn het my regtig verbaas. Dis 'n netjiese hotel met die mooiste kamers. Almal het ons dadelik tuis laat voel. Die personeel is ook vriendelik en hulpvaardig. Die grootste verrassing was die gehalte van die kos. Die kos was heerlik! Ek sal Fouriesburg Country Inn definitief aanbeveel vir iemand wat uit die stad wil vlug en gaan rus. Dankie aan elkeen wat ons welkom laat voel het.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Goeie more Vanessa

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons ook 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon he en hoop om julle sommer gou weer te sien. Ons deure sal altyd oop staan vir julle.

Hoop julle het 'n heerlike dag
Vriendelike Groete

Fouriesburg Country Inn
Gisela G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Heerlik gekuier in die dameskroeg op 'n koue dag voor die warm kaggel. Pragtige dorpie ryk aan geskiedenis.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het baie tuis gevoel.

Andrew S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Die ou wêreldse sjarme was baie lekker om te beleef.

Die Fouriesburg Country Inn se ou wêreldse sjarme was baie lekker om te beleef. Ongelukkig net 1 aand oorgebly - sal volgende keer langer bly en van daar die area verken. Die pad vanaf Bethlehem is baie sleg (so ook vanaf N3 na Bethlehem). Gebruik eerder die N3 na Warden (bietjie verder maar baie vinniger).

Adriaan En Annalie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan En Annalie O

Netjiese klassieke sandsteenhuisie in Oos Vrystaat.

Fasiliteite uitstekend.

Hanli D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli D

Goeie diens, pragtige verblyf.

Ongelooflike historiese gebou met die mooiste meubels en atmosfeer. Orals plekkies om te sit en ontspan. Lekker kos, goeie diens. Nie seker van al die kamers nie, maar slegs bad by ons gehad - sou eerder 'n stort wou he. (maar dis ietsie klein).

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Liana U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana U

Ongelooflik mooi.

Ongelooflik lekker gebly in die klein dorpie. Netjies en skoon en baie mooi binne.

Marzanne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne V

Fantasties!

Baie gasvry, netjies, skoon en baie mooi gebou en ligging. Goeie diens en waarde vir geld.

Ronel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S

Netjies en skoon.

Moes die laaste oggend betaal vir ontbyt. Vorige dae gratis. Mense het laatnag lawaai.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Geagte Juan,

Verwys asseblief na jou aanlyn besprekingsbevestiging. Dit stipuleer slegs akkommodasie dus was ontbyt ekstra betaalbaar. Ongelukkig was daar nie tydens jou verblyf aangeteken dat jy die vorige oggende wel ontbyt ge eet het nie,
Ons vra om verskoning vir die misverstand.

Ria

Fouriesburg Country Inn
Alicia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Alicia L

Prys is steil vir wat jy kry.

Jy word vriendelik verwelkom by Fouriesburg Country Inn. Die geboue gee 'n pragtige outydse gevoel. Ongelukkig was die kamer nie op standaard nie, omdat 'n ou mat 'n bedompige, onaangename reuk in die kamer veroorsaak. Die kamer was ook ongemaklik klein. Gelukkig het die vriendelike personeel ons geakkommodeer deur ons te skuif na 'n meer aangename kamer (ook 'n standaarddubbelkamer). Die twee kamers kon nie vergelyk word nie, alhoewel hul in dieselfde pryskategorie val. Die meubels in die kamers is pragtig en die kamers is stylvol versier, maar aandag kan gegee word aan die verbruikbare produkte wat verskaf word.

Marzanne R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne R

Fantastiese diens en pragtig!

Pragtige verblyf, gerieflik en baie netjies. Het ook uit hulle pad gegaan om ons groot groep te akkommodeer. Lekker kos en baie tolerant vir klein kindertjies. Het heerlik oorgeslaap.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek.

Fouriesburg Country Inn
Lizelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Heerlike, gesellige gastehuis.

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing. Gastehuis se restaurant maak die heerlikste kos!

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Fouriesburg Country Inn
Ann M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Was 'n belewenis.

Kamers is goed ingerig en baie netjies. Ontvangs was vriendelik en hartlik. Ontbyt was heerlik. Gastehuis was presies wat ek verwag het en wat ek op die foto's gesien het. Pragtige omgewing. Kan met geruste hart die gastehuis aanbeveel.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Geagte Ann,

Dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee oor jul onlangse verblyf by ons, die personeel waardeer die positiewe insae. Ons is so bly dat julle die verblyf by ons geniet het.

Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Groete,
William

Fouriesburg Country Inn
Robbie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Pragtig. Histories.

Ons verblyf was 'n groot verrassing in die pragtige Driftwood kamer. Aandete was uit die boonste rakke. Sal Fouriesburg Country Inn vir seker aanbeveel. Baie dankie!

Erika M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M

Fantasties, baie vriendelike personeel.

Hoogs aanbeveel. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Verblyf baie lekker.

Henry S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf vir reis.

Christo V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Pragtige plek, netjies, vriendelike mense en smaakvolle etes.

Kan dit gerus voorstel as 'n basis om die area om Fouriesburg te verken.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Fouriesburg Country Inn
Gideon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Heerlik gesellige slaapplek.

Vriendelike plattelandse hotel met 'n goeie restaurant.

Marius S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Goeie ruskans nie ver van Johannesburg af nie.

Kamers is netjies en skoon. Personeel baie vriendelik. Kos is heerlik, maar wees bereid om soms langer as die aangeduide 40 minute te wag. Restaurant wat die heeldag oop is tot saans 22h00, is 'n luukse. Een van die lekkerste Americano's in 'n lang tyd hier gedrink. Lamskerrie en malvapoeding!

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Marius baie dankie vir jou terugvoer, ons is dankbaar en opgewonde dat julle, jul kuier by ons geniet het. Ons sien uit na die volgende kuier.

Fouriesburg Country Inn
Janet P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janet P

Luukse kamers, puik.

Luukse kamer en selfs standaard kamers is baie mooi, die gesinskamer het my bietjie teleurgestel. Daar's baie min spasie, stort is baie klein en het geen druk in die kraan nie. Verder goed.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Die gesinskamer waarin julle tuis was gaan in die nabye toekoms deel word van die aangrensende kamer wat dan baie meer ruimte sal skep. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Fouriesburg Country Inn
Terence D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence D

Aangenaam verras!

Ons was 'n groep van 14 wat net een nag oorgebly het op ons pad na Lesotho. Met ons aankoms was alles gereed. Van die groepslede het kamers verander omrede hulle nie alleen in 'n kamer wou slaap nie en die bestuur van Fouriesburg Country Inn was so hulpvaardig en vriendelik en het dadelik die verandering gedoen sonder enige ekstra koste. Die kamers is regtig baie mooi en modern. En ons was bederf met 'n verwelkomingsdrankie in ons kamers van 'n plaaslike distelery. Die kos by die restaurant was heerlik. Ons sal beslis weer hier bly.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete
René

Fouriesburg Country Inn
Hester V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Was baie stil en rustig.

Het die stilte baie geniet. Die a la carte etes was baie heerlik.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete
René

Fouriesburg Country Inn
Elsabe M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe M

Vriendelike ontvangs en diens.

Ons is vriendelik ontvang, die diens was goed en die kos heerlik. Baie mooi skoon.

Fouriesburg Country Inn se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete
René

Fouriesburg Country Inn
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 17, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3dcbba2415f3aa5b2eeb0b49a7a248f50a6b8fdfe01262869f08bca8c10345a5a8f5cb599cea95e1ee31a40cb6ba2186468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 17 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.622234389732 28.206009560426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang