Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ali A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Value for money. Peace of mind and a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, netjies. Baie netjiese en veilige gastehuis met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit was by die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker rustig. Die ontvangsdame was baie vriendlik, sy en haar baas was baie gretig om te help. Het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik. Wonderlike diens! Ons het so lekker gebly en geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netheid, gerieflik en veilig. Mooi netjiese akkommodasie. Goeie bed, lugverkoeling en gerieflike stort, veilige parkering, 4 minute van Montecasino. Hekwag (met hom gereel) was op sy pos om dadelik die hek vir ons oop te maak na middernag. Heerlike ontbyt met 'n vriendelike en gasvrye gasvrou. Ons sal weer in die toekoms daar oornag. Ons sal ook aan ons familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, toegerus en waarde vir geld. Dit was heerlik om te oornag by die goed toegeruste plekkie. Ontbyt was heerlik. Lekker naby aan Monte Casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike ontbyt! Netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Lekker gebly. Min om oor te kla. Enigste klagte, ons bed was bietjie "moeg" en beddegoed aan die ou kant.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Redelik goed gewees. Die plek was baie netjies en die ligging was baie goed gewees naby aan winkelsentrums en verskeie eetplekke om van te kies. Ek het net ongelukkig 'n lig gehad wat in my kamer ingeskyn het, en dit het my ongelukkig uit die slaap gehou. Ek was in die stad vir 'n kursus, so dit was vir my baie belangrik om te kon slaap. Die lig kon nie afgesit geword het nie, so ek moes toe na 'n ander kamer skuif en vol betaal vir die ander kamer. So basies het ek toe betaal vir 2 kamers, maar ek was desperaat vir 'n goeie nagsrus. Blykbaar het niemand nog daaroor gekla nie, maar dis rerig iets om net na te kyk. Skaf dalk maar net dikker gordyne aan. Die ander kamer was perfek en ek kon toe die res van my verblyf daar goeie slaap inkry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Markus G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Gemaklik en lekker. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772c63b8a9403fca2db9029d263b472805cdf632408f643dac82ef1f4d05fd0dbde312a8ab5e1608969098709054988db38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4 Quail Street Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.027575 28.021957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang