Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fourways B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die voorstad Sandton, 'n lewendige kommersiële sentrum in Johannesburg. Hierdie gesogte voorstad is 'n opwindende middelpunt waar sakelui, inwoners, kopers en toeriste woon, werk, speel, inkopies doen en ontmoet.

Dié B&B bied verblyf in 'n keuse van 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat ideaal geskik is vir 'n sakereisiger of as 'n oornagverblyf. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Al die kamers bied moderne geriewe soos 'n TV, toegang tot WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n gastesitkamer, gemeenskaplike eetkamer en parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan die area kan uitsien na besienswaardighede soos Monte Casino, winkelsentrums, manjifieke spa's, verskeie toere in en om die stad, en lieflike natuurlike besienswaardighede.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yala M
Saam met vriende
5.0
Pleasant. Lovely, pleasant, food was nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ali A
5.0
Value for money. Peace of mind and a lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marianka B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies. Baie netjiese en veilige gastehuis met 'n heerlike ontbyt wat ingesluit was by die prys.
Aug 2024
Melissa L
5.0
Lekker rustig. Die ontvangsdame was baie vriendlik, sy en haar baas was baie gretig om te help. Het dit baie waardeer.
Jun 2024
Lenel C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Wonderlike diens! Ons het so lekker gebly en geëet!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Fourways B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772c63b8a9403fca2db9029d263b472805cdf632408f643dac82ef1f4d05fd0dbde312a8ab5e1608969098709054988db38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 4 Quail Street Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.027575 28.021957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang