Fourways B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 6 kamers wat geskik is vir sakereisigers of as oornagverblyf. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer, ‘n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n yskassie.
Daar is ook ‘n gaste-sitkamer, gemeenskaplike eetkamer en parkeerplek op die perseel.
Trekpleisters sluit Monte Casino, winkelsentrums, spa’s, toere in en om die stad, asook natuurtrekpleisters.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ahmed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Fourways B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng