Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways on Poplar

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 597 R958 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fourways on Poplar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige landgoed. Die ruim woonstel is in Broadacres geleë en is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix asook 'n eetarea. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon wat 'n ideale plek is om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste het toegang tot die klubhuis in die landgoed wat 'n swembad, braaigeriewe, pooltafel, grootskerm-TV, sitkamer en badkamergeriewe het. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie, want dit maak gebruik van rugsteunkrag vir Wi-Fi, gasstoof en lampe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Fourways on Poplar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 597
R1 597 R958
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 597
R1 597 R958
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78263585aa85a0a86c038d3a77260db44d46501c92f3918fb27fad312c49535031b15e20d21a3ee898a207634ab002b6cf85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 597 nouVanaf R958 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Poplar Avenue 48 The Poplar 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9912991 27.9871924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang