Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways on Poplar

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 597 R958 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fourways on Poplar bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed. Die ruim woonstel is in Broadacres geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix, asook 'n eetarea. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon wat die ideale plek is vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste het toegang tot die klubhuis op die landgoed wat 'n swembad, braaigeriewe, pooltafel, grootskerm-TV, sitkamer en badkamergeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie verblyf maak van 'n rugsteunkragstelsel gebruik wat die WiFi, gasstoof en lampe aanhou en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Fourways on Poplar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 597
R1 597 R958
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 597
R1 597 R958
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-laan, The Poplar 48, Broadacres, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78263585aa85a0a86c038d3a77260db44d46501c92f3918fb27fad312c49535031b15e20d21a3ee898a207634ab002b6cf85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 597 nouVanaf R958 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Poplar Avenue 48 The Poplar 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9912991 27.9871924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang