Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fowlers Nest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker gerieflike netjie verblyf. Baie dankie aan Beverley wat ons ontvang het en vir ons die verblyf aangenaam gemaak het. Ons het albei woonstelle gehuur en van die braai geriewe gebruik gemaak. Alles was beskikbaar in die woonstel vir 'n lekker kuier. Skoon, modern en netjies. Parkering agter outomatiese hek was 'n pluspunt. Weereens dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons het een aand daar geslaap. Spyt ons nie langer gebly het nie. Bev is ongelooflik behulpsaam en pragtig. Die verblyf is uitstekend. Haar plekkies is vir my mooier as op die fotos. Alles was skoon en netjies met baie toebehore wat mens nie sommer by enige plek kry nie, bv. die airfryer. Die beddens is baie gemaklik. Hierdie is 'n juweel van 'n plek en sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Fowlers Nest
Liewe Shirley en familie, baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek sal bly wees om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie.

Alexander F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Uitstekend. Lieflike plek en baie goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Fowlers Nest
Hi Alexander Baie, baie dankie dat julle by my plekkie gebly het. Ek is so dankbaar. Mooi bly. Hoop ek sal julle sien in die toekoms. Warm regards Bev

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beverley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Neddicky-straat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9026560399134144db5914e5657af2eab20d9f050a0dbd9b667fa752ac021aa7c540ee9b53e53ee5f231ded97da0b90bef0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 23 Neddicky Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 12:00 -34.020810015938 22.808985860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang