Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Hound Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Yolanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was besonders heerlik en ons het lekker gerus dankie. Ons het heerlik gebly en gerus en sal vir seker weer 'n draai maak wanneer ons kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en baie mooi huis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A very pleasant overnight stay. We stayed overnight, and it was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlik, rustig. Vriendelike diens. Lekker gekuier. Omdat daar geen TV is nie, het ons rustig voor 'n heerlike kaggelvuur gekuier. Die buite ligte by die trappe na bo het egter nie gewerk nie en ons kon uiteindelik die buite lig by die braai area kry om te werk. Daar is ook nie duidelike aanwysings vir die ander gaste wat in die boonste vlak se kamers bespreek het nie, so ons moes 'n paar keer vir gaste beduie dat die trappe aan die agterkant van die huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

H'armand D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Thanks Jacqui for a wonderful stay. We stayed one night at Fox & Hound Self-Catering to visit "Wild about Whiskey" in Dullstroom. We really enjoyed our stay in the beautiful and spacious house. As a personal touch, the owner made contact with me after the reservation was confirmed, which I appreciate. We will definitely recommend Fox & Hound Self-Catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rob H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Gerieflik en netjies, smaakvol en interessant ingerig. Lekkerste bed wat ek nog op geslaap het. Plek baie gerieflik. Ligte by trap agter het nie gewerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneliese S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Lekker stil gastehuis naby aan die dorp se winkels en eetplekkies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Daar kort persoonlike aandag aan die gebou. Die kamers was mooi en skoon, maar. Die gebou kort baie aandag. Die deur is baie gehawend en die hek waarby mens ingaan val om as dit oopstoot. Geen hout vir kaggels. Moes 2 keer die sleutels gaan haal, nie verkeerde sleutels gegee. Ketel buite werking en geen melk / melkpoeier by die koffie stasie nie. Geen TV.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Jacqui
Fox & Hound Self-Catering
Goeie dag Petro Dankie vir jou terugvoer. Ons is bewus van die onderhoud op die gebou en ons gaan binnekort daarmee begin. Ons adverteer nie dat daar hout beskikbaar is vir die kaggel of die braai nie. Ons adverteer ook nie dat daar 'n TV is nie. Dit is selfsorg so gaste bring hul eie koffie en kos. Ons gee maar koffie vir diegene wat slegs een aand bly en dan nie hul koffie saam gebring het nie. Ek vra omverskoning vir die sleutels. Jul het my nommer en kon my enige tyd gebel het oor klagtes.

Dawid M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Baie, baie mooi plek. Die eienaar is baie behulpsaam en het selfs in die aand uitgekom om te help met die warm water wat net 'n bietjie stadig was. Sal definitief weer hier bly as ek in Dullstroom is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Wonderlik fantasties. Wat 'n lekker ervaring. Ons was bevoorreg om die onderste 2 vertrekke te hê, met die volle gebruik van die kombuis en geriewe, sonder om te deel. Fox & Hound is perfek vir families en vriende. Die uitleg, meubels en dekor praat van keur. Knap gedaan. Julle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bfc6d118f5fd9fa844fd7c14924da0ab7bdfa496af43d1e2c979ce41d165c18c4e4271e5b1b1b60b5fc332202cd2562f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang