Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Hound Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Fox & Hound Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Yolanda G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G

Dit was besonders heerlik en ons het lekker gerus dankie.

Ons het heerlik gebly en gerus en sal vir seker weer 'n draai maak wanneer ons kan.

Ruan E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E

Baie lekker en baie mooi huis.

Sien sterre.

Ian C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

A very pleasant overnight stay.

We stayed overnight, and it was very comfortable.

Jenny C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny C

Heerlik, rustig. Vriendelike diens.

Lekker gekuier. Omdat daar geen TV is nie, het ons rustig voor 'n heerlike kaggelvuur gekuier. Die buite ligte by die trappe na bo het egter nie gewerk nie en ons kon uiteindelik die buite lig by die braai area kry om te werk. Daar is ook nie duidelike aanwysings vir die ander gaste wat in die boonste vlak se kamers bespreek het nie, so ons moes 'n paar keer vir gaste beduie dat die trappe aan die agterkant van die huis is.

H'armand D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
H'armand D

Thanks Jacqui for a wonderful stay.

We stayed one night at Fox & Hound Self-Catering to visit "Wild about Whiskey" in Dullstroom. We really enjoyed our stay in the beautiful and spacious house. As a personal touch, the owner made contact with me after the reservation was confirmed, which I appreciate. We will definitely recommend Fox & Hound Self-Catering.

Rob H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob H

Gerieflik en netjies, smaakvol en interessant ingerig.

Lekkerste bed wat ek nog op geslaap het. Plek baie gerieflik. Ligte by trap agter het nie gewerk.

Anneliese S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S

Lekker stil gastehuis naby aan die dorp se winkels en eetplekkies.

Sien sterre.

Petro D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Petro D

Daar kort persoonlike aandag aan die gebou. Die kamers was mooi en skoon, maar.

Die gebou kort baie aandag. Die deur is baie gehawend en die hek waarby mens ingaan val om as dit oopstoot. Geen hout vir kaggels. Moes 2 keer die sleutels gaan haal, nie verkeerde sleutels gegee. Ketel buite werking en geen melk / melkpoeier by die koffie stasie nie. Geen TV.

Fox & Hound Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Petro

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bewus van die onderhoud op die gebou en ons gaan binnekort daarmee begin. Ons adverteer nie dat daar hout beskikbaar is vir die kaggel of die braai nie. Ons adverteer ook nie dat daar 'n TV is nie. Dit is selfsorg so gaste bring hul eie koffie en kos. Ons gee maar koffie vir diegene wat slegs een aand bly en dan nie hul koffie saam gebring het nie. Ek vra omverskoning vir die sleutels. Jul het my nommer en kon my enige tyd gebel het oor klagtes.

Fox & Hound Self-Catering
Dawid M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Lekker gebly.

Baie, baie mooi plek. Die eienaar is baie behulpsaam en het selfs in die aand uitgekom om te help met die warm water wat net 'n bietjie stadig was. Sal definitief weer hier bly as ek in Dullstroom is.

Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Wonderlik fantasties.

Wat 'n lekker ervaring. Ons was bevoorreg om die onderste 2 vertrekke te hê, met die volle gebruik van die kombuis en geriewe, sonder om te deel. Fox & Hound is perfek vir families en vriende. Die uitleg, meubels en dekor praat van keur. Knap gedaan. Julle sien ons definitief weer.

Johan G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Goedgeleë. Was netjies en skoon.

Elektriese komberse in een van die kamers nie gewerk en een nie behoorlik gewerk nie. Geen TV.

Armand L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand L

Puik. Ek was mal oor die gastehuis. Dit het aangesluit by die mistieke waaroor ek mal was.

As dit moontlik is om meer aanwysingsbordjies op die grondpad aan te wend sal dit baie help om makliker die gastehuis te vind. Alhoewel daar aanwysings verskaf is op die e-pos was dit nogmaals moeilik om die gastehuis op te spoor aangesien daar nie veel netwerk beskikbaarheid was in Dullstroom nie.

Lettie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E

Ons was 10 vriende wat oorgeslaap het vir my verjaarsdag. Die akkommodasie is uit die boonste rakke! Die braaiarea kan opgeknap word om by die res in te pas. Ons het wel tot laataand buite gekuier, wat nie sou gebeur het as die reën voorspelling waar geword het nie.

Lieflike akkomodasie!

Anton A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton A

Stil wegbreek.

Geskik vir paartjies en groepe, baie spasie.

Michelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S

Quaint stay.

The accommodation is quaint, clean and close to the main road so it was nice to be in a quiet location. We were however very disappointed as we had looked forward to a room with a fireplace as seen on the photos, however on the day we were due to book in we were advised that the firplace would be closed off due to bees nesting in the fireplace. We do agree with having them leave naturally, however, this was communicated very last minute and I cannot believe that this is a problem that suddenly occurs. The owner had also stated that bees are a 'problem on that side of town' which leads me to believe that they were well aware of the issue and just failed to communicate this for fear of losing a booking. The owners had tried to accommodate us by moving us to another room with a functioning fireplace the following evening which was a kind gesture however the disappointment had already left a bad taste in our mouths. We had not been delivered what was promised which was sadly disappointing.

Ian S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ian S

Beautiful place but would not go back.

As much as I want to say that I would go back, there were just too many things that went wrong, Jacqui was great and responsive but it's too little too late, the listing is premium and was sub-par at best. We were 4 couples that rented different rooms so we had access to upstairs and downstairs. 1. No knives and plates in a self-catering unit. Had to request it (which was provided the following day after notifying management). 2. Downstairs braai area is not rain-safe, as well as "leaking pipe/constant rainwater" making the ground around it constantly in puddles, which is not conducive for entertaining when people are moving in and out of the units. 3. Anne's room cold water tap in the shower has been grounded with electricity (resulting in a shock when feet are wet). 4. The entertainment area upstairs had a number of leaks coming through around the unit. 5. Rooms Sonja and Anne both leaked through the fireplaces resulting in a damaged laptop, all that was provided were towels. 6. Cleanliness: there was gum stuck to the side of tables, towels were stained by make-up, and fish moths were in bowls in the kitchens, and the braai area was filled with stompies. 7. Cleaning equipment like brooms and mops were not available until requested. 8. Globe was missing from the one lamp in Anne (which was mentioned on check-in). 9. Secure parking: is a gate that anyone can open without a key/lock. 10. The kitchen downstairs plug on the far right did not work. The only thing that made the stay great was the people.

Letitia F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F

Rustige en netjiese verblyf

Fox & Hound is 'n pragtige huis wat smaakvol versier is met hope spasie vir gaste om hulle bene te strek en hul tydjie in Dullstroom regtig te geniet.

Martie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J

Vriendelik en hulpvaardig.

Baie vriendelik en hulpvaardig voor, tydens en na verblyf.

Henno P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P

Rustig vir 'n naweek weg. Perfek vir 'n groep vriende en gesin. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie netjies en skoon. Die kaggel was die wenner vir my.

Gert F S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F S

Gerieflik en weelderig

Pynlik netjies, alles wat benodig word, puik fasiliteite

Cecilia L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia L

Veiligheid is ’n probleem.

Die selfsorgeenheid sal moet hulle veiligheid maatreëls opskerp en ook gaste waarsku teen inbrake. Voorsien gaste van noodnommers.

Rinalda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda B

Dit was verfrissend en baie smaakvol en elegant. Baie geniet.

Sal dit beslis aanbeveel vir kliënte en vriende.

Robyn B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn B

Lovely house, will book again.

We enjoyed our stay, hosts were very friendly.

Emsie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emsie D

Warm gebly op 'n ysige naweek.

Baie lekker gebly by Fox & Hound. Die kaggels en verwarmer in sitkamer en elektriese komberse was baie welkom as ook die verwarmers in die badkamers. Beddens was silverskoon en ons het baie lekker geslaap. Besoekers moet net daarop let dat die twee queen-size bed kamers toegang het vanaf 'n oop stoep aan die voorkant van die kombuis/sitkamer deel, wat ongerieflik en koud is in die winter, veral as jy jou vroegoggend koffie wil gaan maak. Andersins was alles uitstekend gewees. Kombuis is goed toegerus.

Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bfc6d118f5fd9fa844fd7c14924da0ab7bdfa496af43d1e2c979ce41d165c18c4e4271e5b1b1b60b5fc332202cd2562f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang