Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Hound Self-Catering

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R990 R792 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fox & Hound Self-Catering is in Dullstroom, op Mpumalanga se Hoëveld. Dié gastehuis is 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke verdieping is vir selfsorg toegerus en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die Anja-, Chrissie- en Rachel-kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak.

Die Sonja- en Anny-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet.

Die Jacqui- en Elle-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Slegs die onderste leefarea het 'n kaggel en daar is 'n gemeenskaplike braai-area buite. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Yolanda G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was besonders heerlik en ons het lekker gerus dankie. Ons het heerlik gebly en gerus en sal vir seker weer 'n draai maak wanneer ons kan.
Jun 2024
Ruan E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en baie mooi huis. Sien sterre.
Jun 2024
Ian C
Saam met vriende
5.0
A very pleasant overnight stay. We stayed overnight, and it was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Dawid M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Baie, baie mooi plek. Die eienaar is baie behulpsaam en het selfs in die aand uitgekom om te help met die warm water wat net 'n bietjie ...
Sien meer
Mrt 2023
Jenny C
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik, rustig. Vriendelike diens. Lekker gekuier. Omdat daar geen TV is nie, het ons rustig voor 'n heerlike kaggelvuur gekuier. Die buite ligte by ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox & Hound Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605bfc6d118f5fd9fa844fd7c14924da0ab7bdfa496af43d1e2c979ce41d165c18c4e4271e5b1b1b60b5fc332202cd2562f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.423671024114 30.103641013331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang