Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox & Squirrel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Annelie V
1 nag
4.6
Aug 2024

Lieflike huis met drie kaggels en warm beddens vir die winter. Ruim huis met lieflike houtmeubels en drie kaggels. Dankie vir die hout en firelighter. Baie gerieflike en maklike in- en uitteken. Gemaklike beddens met elektriese komberse. Pragtige uitsig op die water. Bad in die een kamer is nou al 'n paar jaar lank gekraak, maar hierdie keer het dit baie gelek - die hele toilet was onder water. Sitkamerbank is afgeleef en van die matte het ook al hulle leeftyd gehad. Van buite lyk dit ook slordig omdat dit 'n verf kort omdat die rankplant afgehaal is. Dit bly steeds 'n pragtige plek en dit sal jammer wees as die eienaars nie nou hulle hand daarop hou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Very pleasant. We were previously residents in the complex. Wife's long-time wishlist to stay in Fox & Squirrel. Daily walks over the mountain and through the nature reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Rustig en koud maar snoesig. Ek was by Fox & Squirrel op 'n baie koue naweek, maar die baie kaggels het heeltemal opgemaak daarvoor. Die plekkie is stil en baie veilig. Die huis is goed toegerus en baie mooi. Die enigste negatief wat ek kan noem is dat daar nie onderdakparkering is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Reg by die dam vir visvang. Daar was wel 'n lek in die dak tussen die kombuis en een slaapkamer. Water het in gestroom met die reën. Die handstort in die bad was stukkend. Die parkeerplek is ook 'n probleem. As die bure daar is, kan mens nie by jou eenheid uitkom nie. Ook nie baie privaat nie, huise te op mekaar. Nie vir iemand wat rus en vrede soek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

A wonderful, very well-equipped cottage in the middle of Dullstroom. We only stayed for one night en route to the Kruger Park, but the cottage is very well-appointed and equipped. A wonderful base from which to explore the region. Warm as well, despite being in the middle of an intense cold snap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Fox & Squirrel
Thank you Tony. Trust to see you soon again. Regards,

Jean-paul H
1 nag
4.6
Nov 2021

Beautiful and neat with everything you need. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Rustig, stil en goed vir die siel. Dit was my en my man se huwelikherdenkingsnaweek. Vir 'n beter, mooier en meer romantiese plek kon ons nie vra nie. Ons het heerlik gekuier en met die ysige weer was die kaggels in die huis net die beste medisyne. Ons het heerlik gerus en was min lus om terug Gauteng toe te gaan. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2021

Baie gesellig, gemaklik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie is uitstekend. So lekker met die dam op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie G
1 nag Saam met vriende
3.6
Nov 2021

Baie aangenaam. Die verblyf kom teen 'n premie, maar sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonette Du Toit D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie mooi plek Dit was net ek my man en 2 kinders ,maar ons het die aand daar opgedaag en dit was een groot huis kan j se met baie slaap plek.Baie mooi in die plek en dit het 'n verskriklike mooi uitsig!!!Ons het baie lekker daar geslaap en was maklik om die sleutel te kry en vrou was baie vriendelik en behulpsaam

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Fox & Squirrel
Sonette, baie dankie vir jou terugvoer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 965
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 965
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNDg1YWZlLTE2NmUtNGViMC04ZTIyLWM0NGVhMDFiYjU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 965 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.412350569689 30.109094381332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang